ACA - African Christian Alliance / Afrikaner Christen Alliansie

ACA - African Christian Alliance / Afrikaner Christen Alliansie

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from ACA - African Christian Alliance / Afrikaner Christen Alliansie, Political Party, Pretoria.

African Christian Alliance / Afrikaner Christen Alliansie (ACA - Party) - A Christian Political Party from South Africa Africa. - https://acaparty.org.za / Search;- ACA-Party-South-Africa. - A 13 Language Translator Website.

10/06/2026

UITNODIGING: BESPREKING OOR DIE HARDE FEITE VAN DIE OPSIES BESKIKBAAR VIR SELFBESKIKKING
Selfbeskikking is toenemend op baie van ons minderhede groepe se lippe. Waarom ook, anders as die feit dat dit juis ons is wie doelbewus uitgesluit word tot enige sinvolle deelname aan die land se sake, ons vryhede ontneem word en boonop dat veral blankes onderwerp word aan wrede, rassisties-gemotiveerde aanvalle.
Net so is daar ook die verwagte heftige teenkanting vir enige poging tot selfbeskikking en onafhanklikheid.

Tog is dit die enigste werkbare en wettige oplossing om te verseker dat ons en ons nageslag kan voortbestaan in ‘n eerste-wêreld bedeling waar Christelike beginsels en morele waardes sal geld, en waar terselfdertyd - eens en vir altyd in ons geskiedenis - alle regte herstel kan word.

Die vraag is HOE dit kan realiseer en meer belangrik, wanneer dit permanent beveilig kan word sonder die bedreiging van enige politiese entiteit, radikale element of eksterne wêreldmag agendas wat dit sou wil verhoed.

Indien jou en jou nageslag se toekoms vir jou belangrik is, sluit môreaand Donderdag 11 Junie om 19h30 by ons aan vir ‘n lewendige bespreking waar die feite op die tafel geplaas word en goeie debatvoering moontlik is.
Bring jou ‘ratelgees’ ingesteldheid neem deel, gesels saam, luister, want dit gaan nie hier oor partypolitiek nie maar die kritieke kwessie van die totale bevryding van ons mense.
Gebruik die skakel om aan te sluit: https://t.me/+f1CYx6Eo9NhhYWE0

Amazon Prime boss throws down gauntlet to Takealot in SA: "We're just getting started" 10/06/2026

https://www.youtube.com/watch?v=7Xlt8C7VdXk - Amazon is turning up the heat in South Africa. Two years after launching its local marketplace, the e-commerce giant has officially rolled out Amazon Prime at a dramatically lower price, taking direct aim at Takealot. Global Prime chief Jamil Ghani explains why Amazon believes fast, free delivery, streaming, gaming and exclusive Prime Day deals can win over South African shoppers. He also reveals how Prime works, why it’s profitable, and what could be next for Amazon in the country.

Amazon Prime boss throws down gauntlet to Takealot in SA: "We're just getting started" Amazon is turning up the heat in South Africa. Two years after laun...

Want your business to be the top-listed Government Service in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


Pretoria