Boomhuis.co.za
078 386 3251 - Kinder partytjies, stork and kitchen teas, ooievaars, bachelor/ettes, piekniek, braai, binne en buite funksies, Troues en onthaal.
Feeste en flooi mark, kinder speel area. Shantel van Bouplanne.co.za het van 2006 af al haar oog op 'n stukkende, half uit-gebrande gebou. Elke jaar neem sy foto's en droom van iets wat mooi kan wees! In November 2011 teken sy 'n huurkontrak op 'n toe-gegroeide, bouvallige plek met niks geld in die bank om te bou nie. Sy het egter 'n droom, sy sien iets wat van verbrand na vrolik kan gaan. Sy bou
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
546 Brits Road C/o Eeufees
Pretoria
0182
