23/06/2026
RMVO-SA Voorsitter en lede van bestuur betuig simpatie, deel sterkte en seënwense aan familie - Jenny en kinders met die afsterwe van Wyle Brig Gen (aft) Militêre Veteraan Michael Jumat.
Saluut. RIV.
23/06/2026
Public notice: º
The Department of Military Veterans wishes to inform all military veterans,stakeholders and members of the public that walk-in services for database applications, verification, etc. at the Department’s head office in Pretoria will be temporarily suspended from 23 June 2026 to 3 July 2026.
This temporary measure is necessary to allow the database section to undertake critical internal clean-up and records management operationsaimed at improving service delivery and operational efficiency.
During this period, no walk-in clients will be accommodated at the Database Section only.
Members of the public are encouraged to utilise available electroniccommunication channels for database enquiries and service requests.
Normal walk-in services will resume on Monday, 6 July 2026.
The Department apologises for any inconvenience this may cause andappreciates your understanding and cooperation.
Issued by the Department of Military Veterans www.dmv.gov.za
23/06/2026
1. As 'n opbetaalde lid van die 61 Meg Veteranevereniging mag jy hierdie aanlyn kursus gratis bywoon.
2. As jy wonder of die kursus vir jou ook iets kan beteken vul gou hierdie vraelys in - https://emmetcc.com/61-2/
3. Hier is nog 'n interessante vraelys wat jy kan voltooi - https://emmetcc.com/sadfa-military-veteran-needs-assessment/
4. As jy wil weet of jy 'n swartbelt in worry het, voltooi hierdie vraelys - https://emmetcc.com/worry-quotient-inventory/
5. Maak asseblief gebruik van hierdie voordeel wat die 61 Meg Veteranevereniging gratis aan sy lede bied.
6. Vra 'n pel om die kursus saam met jou te doen.
7. As jy nie 'n lid is van die 61 MVV nie gaan die kursus jou R750 kos.Storms van die Lewe kursus: 30 Julie tot 3 September 2026
8. Kontak die persone by die kontakbesonderhede om jou plek op hierdie volgende kursus te bespreek.