Neteendrienk

Neteendrienk

Share

"net" ‘n unieke geleentheid om van die roes van ‘n besige werksweek af te skud en te ontsnap aan die verveling van holrug geryde kuierplekke.

Neteendrienk is geen mobiele kroeg nie, maar ‘n unieke geleentheid om van tyd tot tyd die roes van ‘n besige werksweek af te skud en te ontsnap aan die verveling van holrug geryde kuierplekke. Die gedagte agter neteendrienk is eenvoudig:
Byderwetse, en verfynde jong inwoners van Pretoria word uitgenooi om een keer per maand, by ‘n selektiewe venue iewers in die stedelike konteks, ‘n verfrissende d

#nommerdrie 13/04/2016

Neteendrienk geleentheid drie

#nommertwee 13/04/2016

Neteendrienk geleentheid twee

Home - BOB'S YOUR UNCLE 07/04/2016

Oom Bob kom maak n draai by Neteendrienk hierdie saterdag. Kom geniet n "drienk" of twee.. http://www.drinkbob.com/home/

Home - BOB'S YOUR UNCLE Bob is a perfectly matured, multi-varietal blend of all the “lekker” grapes of the Cape. Ripe black fruits, plums, piquant spice, supple tannins and hints of Fynbos.

06/04/2016

Neteendrienk vind plaas hierdie Saterdagmiddag om 14h00. Musiek is gereël, drankie is gereël en die venue is gereël.

Hou die webwerf more dop vir meer besonderhede.

pretoria | FOTOBLAD 02/03/2016

se fotos is op die webtuiste. Loer gerus!
Meer inligting oor volg binnekort

pretoria | FOTOBLAD FOTOBLAD

02/12/2015

Binnekort

24/11/2015

Die volgende geleentheid: 10 Desember.
Besonderhede sal volg.

Want your business to be the top-listed Government Service in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


Pretoria
0181