Roodieland & Roodie Rakkers - Laerskool Roodekrans

Call Directions Website

Roodieland & Roodie Rakkers - Laerskool Roodekrans Ons fokus is holisties van aard. Kleuters word speel-speel gereed gemaak vir Gr. 1. Buiten akademies

๐Ÿงก๐Ÿ’š
09/10/2026

๐Ÿงก๐Ÿ’š

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ๐„๐ซ๐Ÿ๐ž๐ง๐ข๐ฌ๐๐š๐  ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆOns Roodie Rakkers is TROTS Suid-Afrikaans en vier ons erfenis met 'n heerlike piekniek โค๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿ–ค๐Ÿ’š๐Ÿค๐Ÿ’›~In Suid-...
24/09/2026

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ๐„๐ซ๐Ÿ๐ž๐ง๐ข๐ฌ๐๐š๐  ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Ons Roodie Rakkers is TROTS Suid-Afrikaans en vier ons erfenis met 'n heerlike piekniek โค๏ธ๐Ÿ’™๐Ÿ–ค๐Ÿ’š๐Ÿค๐Ÿ’›

~In Suid-Afrika praat ons dalk vele tale, maar die taal van 'n lekker vuur en 'n braaivleis verstaan ons almal!~

Geniet Erfenisdag met 'n lekker vleisie op die kole en mag dit 'n wonderlike familie-dag wees vir ons Roodie familie ๐Ÿงก๐Ÿ’š

Altyd besig en aan die werk hier by Roodieland. Kom kuier gerus Saterdag 19 September van 09:00 tot 11:00 by ons. Ons si...
16/09/2026

Altyd besig en aan die werk hier by Roodieland. Kom kuier gerus Saterdag 19 September van 09:00 tot 11:00 by ons. Ons sien uit daarna om julle te sien.

๐•€๐•Ÿ๐•ฅ๐•–๐•ฃ๐•Ÿ๐•’๐•ค๐•š๐• ๐•Ÿ๐•’๐•๐•– ๐•‹๐•–๐••๐••๐•š๐•–๐•“๐•–๐•–๐•ฃ๐••๐•’๐•˜ ๐ŸปOns hou piekniek en teepartytjie saam met ons gunsteling teddiebeertjies om Internasionale...
14/09/2026

๐•€๐•Ÿ๐•ฅ๐•–๐•ฃ๐•Ÿ๐•’๐•ค๐•š๐• ๐•Ÿ๐•’๐•๐•– ๐•‹๐•–๐••๐••๐•š๐•–๐•“๐•–๐•–๐•ฃ๐••๐•’๐•˜ ๐Ÿป

Ons hou piekniek en teepartytjie saam met ons gunsteling teddiebeertjies om Internasionale Teddiebeerdag te vier ๐ŸคŽ

Kom maak gerus 'n draai by ons ๐Ž๐ฉ๐ž๐๐š๐  ๐Ÿงก๐Ÿ’š
Saterdag, 19 September van 09:00 tot 11:00.

Ons maats is hard aan die werk hier by Roodieland. Kom maak gerus 'n draai by ons Opedag Saterdag 19 September van 09:00...
10/09/2026

Ons maats is hard aan die werk hier by Roodieland. Kom maak gerus 'n draai by ons Opedag Saterdag 19 September van 09:00 tot 11:00.

09/09/2026

๐ŸŽ‰ ๐ˆ๐ง๐ฌ๐ญ๐š๐ฉ๐๐š๐  ๐ฏ๐ข๐ซ ๐†๐ซ๐š๐š๐ ๐‘๐‘ ๐ž๐ง ๐‘ ๐ฆ๐š๐š๐ญ๐ฃ๐ข๐ž๐ฌ! ๐ŸŽ‰

Kom geniet 'n heerlike oggend saam Kransie, ontmoet die juffrouens en kom kyk na ons mooi terrein. ๐Ÿงก๐Ÿ’š

๐Ÿ“… Saterdag 19 September 2026
๐Ÿ• Kom loer in tussen 09:00 en 11:00.
๐Ÿšถโ€โ™€๏ธ Hekke wat gebruik kan word: Mammahek & Saalhek

๐Ÿ“ฒ Skandeer die kode of volg die skakel om jou plekkie vir die dag te bespreek:
https://forms.gle/wvoECaF8GvzX2s816

Ons sien uit om julle te ontmoet! ๐Ÿซ‚

Koeksisters, jamtertjies en melktertjies. Dit het gelyk soos 'n tuisnywerheid by Roodieland hierdie week. Om ons tema af...
16/08/2026

Koeksisters, jamtertjies en melktertjies. Dit het gelyk soos 'n tuisnywerheid by Roodieland hierdie week. Om ons tema af te sluit, moes kleuters' n trots Suid-Afrikaanse happie skool toe bring om met hul maats te deel. Ons het baie geleer en ook lekker gesmul aan al die heerlike geure.

Ons Roodie Rakkers geniet die storie, ๐—˜๐—บ๐—บ๐—ฎ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ป๐˜๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐˜„๐—ฒ, so baie dat ons besluit het om ook 'n heerlike groentesop ...
12/08/2026

Ons Roodie Rakkers geniet die storie, ๐—˜๐—บ๐—บ๐—ฎ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฝ๐—น๐—ฎ๐—ป๐˜๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ๐˜„๐—ฒ, so baie dat ons besluit het om ook 'n heerlike groentesop te maak ๐Ÿฅ•๐Ÿ…๐Ÿซ›๐Ÿฅฌ
Perfek vir die koue weer ๐Ÿฅถ

So leer ons prakties en deur baie speel ๐Ÿงก๐Ÿ’š

๐”น๐•–๐•ฃ๐• ๐•–๐•ก๐•– ๐Ÿš๐Ÿ˜๐Ÿš๐Ÿž ๐Ÿ‘จ๐Ÿปโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘ฎ๐Ÿฝโ€โ™€๏ธVan boere en prinsesse tot dokters en ingenieurs. Ons Roodie Rakkers droom groot en wys ons wat hu...
02/08/2026

๐”น๐•–๐•ฃ๐• ๐•–๐•ก๐•– ๐Ÿš๐Ÿ˜๐Ÿš๐Ÿž ๐Ÿ‘จ๐Ÿปโ€๐Ÿš’๐Ÿ‘ฎ๐Ÿฝโ€โ™€๏ธ

Van boere en prinsesse tot dokters en ingenieurs. Ons Roodie Rakkers droom groot en wys ons wat hulle graag eendag wil word ๐Ÿคฉ

Ons is beslis in baie goeie hande en reeds so trots op hulle ๐Ÿงก๐Ÿ’š

๐…๐ฅ๐ข๐ž๐ค & ๐ฉ๐š๐ฃ๐š๐ฆ๐š๐๐š๐  ๐Ÿฟ๐ŸฅคWat is nou lekkerder as om met warm pajamas op 'n koue dag skool toe te kom en fliek te kyk ๐Ÿ˜๐ŸŽž๏ธ๐ŸŽฅOns ...
26/07/2026

๐…๐ฅ๐ข๐ž๐ค & ๐ฉ๐š๐ฃ๐š๐ฆ๐š๐๐š๐  ๐Ÿฟ๐Ÿฅค

Wat is nou lekkerder as om met warm pajamas op 'n koue dag skool toe te kom en fliek te kyk ๐Ÿ˜๐ŸŽž๏ธ๐ŸŽฅ

Ons Roodie Rakkers sluit die eerste week terug op 'n gesellige noot af en sien sommer uit na die nuwe kwartaal ๐Ÿงก๐Ÿ’š

Address

H/v Wilde Amandel En Gardenia Strate
Roodekrans
1724

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:30
Tuesday 07:30 - 13:30
Wednesday 07:30 - 13:30
Thursday 07:30 - 13:30
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27117642920

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Roodieland & Roodie Rakkers - Laerskool Roodekrans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category