Tuine Gemeente

Call Directions Website Contact the organization

Tuine Gemeente Religious Organization

Vriende, hier is die skakel na vanaand se byeenkoms:
18/10/2026

Vriende, hier is die skakel na vanaand se byeenkoms:

Sy Woorde #5 - Die twee seuns Ds. Erika Ferreira

Vriende, hier is die skakel na vanoggend se diens:
18/10/2026

Vriende, hier is die skakel na vanoggend se diens:

Bloei #3 - Wortels: Groei begin ondergronds Ds. Anet Dreyer-Krüger

Sondag, 18 Okt by Tuine Gemeente:Oggend | 09:00 | Dr Anet Dreyer-Krüger | WortelsKinderkerk | 09:00Aandbyeenkoms | 17:30...
16/10/2026

Sondag, 18 Okt by Tuine Gemeente:

Oggend | 09:00 | Dr Anet Dreyer-Krüger | Wortels
Kinderkerk | 09:00

Aandbyeenkoms | 17:30 | Ds Erika Ferreira | Die twee seuns
Aandbyeenkoms | 17:30

Dinsdag Gedagte |Selfs die vals note, die ongemaklike ritmes en die stiltes is deel van die groter musiek van die lewe -...
13/10/2026

Dinsdag Gedagte |
Selfs die vals note, die ongemaklike ritmes en die stiltes is deel van die groter musiek van die lewe - leer om ook daarin God se teenwoordigheid te hoor.

| TERUGKYK MAANDAG | Die lewe is nie altyd in perfekte harmonie nie.Sondag by Tuine het ons stilgestaan by Ritme. Ons he...
12/10/2026

| TERUGKYK MAANDAG |

Die lewe is nie altyd in perfekte harmonie nie.

Sondag by Tuine het ons stilgestaan by Ritme. Ons het ontdek dat selfs die ongemaklike ritmes, die dissonansie, die vals note en die stiltes deel is van die groter musiek van die lewe. Dalk is God se ritme nie altyd wat ons verwag nie, maar selfs daar, tussen die note, is daar ruimte vir groei, genade en nuwe moontlikhede.

Ons kinders het tydens ’n besondere kindermoment saam deel geword van die boodskap.

Ons het ook vier nuwe leiers, Thomas de Wet, Klasie Kriek, Louise van der Walt en Piet Wienand, bevestig wat saam met ons wil droom, onderskei en strategies dink oor kerkwees in die Rustenburg-gemeenskap.

Tydens die 17:30 Aanbyeenkoms het ons verder geluister na Jesus se woorde en sy gelykenisse - daardie verrassende stories waarin die koninkryk van God dikwels op die mees onverwagte plekke begin groei.

Na die erediens het die gesprek voortgegaan. ’n Groep van ongeveer 40 jongmense het saam met ons leiers nagedink oor kerkwees oor generasies: Hoe bou ons ’n geloofsgemeenskap waar oud en jonk saam kan luister, leer, groei en die toekoms help vorm?

Miskien begin dit juis hier: wanneer ons bereid is om na mekaar te luister, ruimte vir verskil te maak en te vertrou dat God selfs deur die stiltes en dissonansie iets nuuts kan laat ontstaan.

Want kerkwees is nie om almal dieselfde noot te laat sing nie. Dit is om saam deel te word van God se groter musiek.

Vriende, vind hier die skakel na vanaand se erediens.
11/10/2026

Vriende, vind hier die skakel na vanaand se erediens.

Sy woorde #4 - Deursuur Rolandi Mc Geer

Vriende, hier is  die skakel na vanoggend se diens:
11/10/2026

Vriende, hier is die skakel na vanoggend se diens:

Bloei #2 - Ritme Ds. Johnny Young

Sondag, 11 Okt by Tuine Gemeente:Oggenddiens | 09:00 | Ritme | Ds Johnny YoungKinderkerk | 09:00Aandbyeenkoms | 17:30 | ...
09/10/2026

Sondag, 11 Okt by Tuine Gemeente:

Oggenddiens | 09:00 | Ritme | Ds Johnny Young
Kinderkerk | 09:00

Aandbyeenkoms | 17:30 | Deursuur | Rolandi Mc Geer
Juventus | 17:30

09/10/2026

Het jy al ooit gewonder hoe lyk dit by ons Wigwam bediening?

09/10/2026

Jy is genooi! Komende Sondag 09:00 by Tuine en aanlyn.

Address

8 Cuckoo Avenue, Safari Gardens
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00
Sunday 07:30 - 10:30

Telephone

+27145330297

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tuine Gemeente posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Tuine Gemeente:

Shortcuts

Share