17/10/2026
WILDEKLAWER NWU TOP-30
Sterkte aan ons atlete wat die naweek individueel deelneem aan die Wildeklawer NWU TOP-30 in Sasolburg.
Ons wens jul net die beste toe! Die Rusties is reeds trots op julle!