Weskus Skool

Call Directions Website

Weskus Skool Weskus Skool is die leier in die voorsiening van voorberoepsopleiding aan leerders in die Wes-Kaap wat die leerder begelei tot volwaardige volwassenheid.

Kontak ons by:
Skool: (022) 714 1244
Faks: (022) 714 1245

🧁💙💛 Vaardighede wat deure oopmaak! 💛💙Vandag het Cup of Cake Saldanha by Weskusskool kom demonstreer en ons leerders geïn...
16/10/2026

🧁💙💛 Vaardighede wat deure oopmaak! 💛💙

Vandag het Cup of Cake Saldanha by Weskusskool kom demonstreer en ons leerders geïnspireer om met selfvertroue, kreatiwiteit en passie nuwe vaardighede aan te leer.

Hier kweek ons vaardighede vir die lewe — leerders wat nie skrik vir ’n uitdaging nie, maar dit met albei hande aangryp! 💪✨

By Weskusskool droom ons nie net nie — ons bou, leer en doen!



---
🧁💙💛 Skills That Open Doors! 💛💙

Today, Cup of Cake visited Weskus School of Skills to demonstrate their craft and inspire our learners to develop new skills with confidence, creativity and passion.

Here, we develop skills for life — empowering learners who are not afraid of a challenge but embrace it with both hands! 💪✨

At Weskus School of Skills, we don’t just dream — we build, learn and do!




💙💛 Vandag vier ons jou! 💛💙Dankie vir jou onwrikbare leierskap, jou visie en die verskil wat jy by Weskusskool maak. 🌟 Ma...
16/10/2026

💙💛 Vandag vier ons jou! 💛💙

Dankie vir jou onwrikbare leierskap, jou visie en die verskil wat jy by Weskusskool maak. 🌟 Mag jy ryklik geseën word met gesondheid, vreugde, wysheid en krag.

Saam droom, saam bou, saam wen!❤️💚





---

💙💛 Today, we celebrate you! 💛💙

Thank you for your unwavering leadership, your vision, and the difference you make at Weskus School. 🌟 May you be richly blessed with good health, joy, wisdom, and strength.

Together we dream, together we build, together we win! ❤️💚



DEEL 2 | 4DEJAARS-AFSKEID 2026 🎓✨’n Hoofstuk vol herinneringe, vriendskappe en spesiale oomblikke om vir altyd te koeste...
16/10/2026

DEEL 2 | 4DEJAARS-AFSKEID 2026 🎓✨

’n Hoofstuk vol herinneringe, vriendskappe en spesiale oomblikke om vir altyd te koester. ❤️ Ons vier die mooi pad wat ons saam gestap het en die kosbare herinneringe wat ons saam gemaak het. Hier is ’n paar hoogtepunte van ons 4dejaars-afskeid 2026! 🥂📸

DEEL 1 | 4DEJAARS-AFSKEID 2026 🎓✨’n Hoofstuk vol herinneringe, vriendskappe en spesiale oomblikke om vir altyd te koeste...
16/10/2026

DEEL 1 | 4DEJAARS-AFSKEID 2026 🎓✨

’n Hoofstuk vol herinneringe, vriendskappe en spesiale oomblikke om vir altyd te koester. ❤️ Ons vier die mooi pad wat ons saam gestap het en die kosbare herinneringe wat ons saam gemaak het. Hier is ’n paar hoogtepunte van ons 4dejaars-afskeid 2026! 🥂📸

🌟 ’n NUWE HOOFSTUK VIR ONS LEERDERS! 👩‍🍳👨‍🍳Weskusskool is ongelooflik dankbaar vir die besondere samewerking tussen Umoy...
08/10/2026

🌟 ’n NUWE HOOFSTUK VIR ONS LEERDERS! 👩‍🍳👨‍🍳

Weskusskool is ongelooflik dankbaar vir die besondere samewerking tussen Umoya Community en Breadline Africa wat dit moontlik gemaak het om ’n moderne, funksionele en inspirerende Gasvryheidsklaskamer vir ons leerders te skep. 🙏💙

Hierdie projek is ’n wonderlike voorbeeld van wat bereik kan word wanneer belanghebbendes hande vat, in ’n gedeelde visie glo en saam belê in die toekoms van ons kinders.

Ons leerders gaan hier meer leer as net hoe om ’n maaltyd voor te berei. 🍽️
Hulle gaan leer om vaardighede te ontwikkel, selfvertroue te bou, verantwoordelikheid te aanvaar en hulself vir die lewe voor te berei.

Want ’n vaardigheidsklaskamer is meer as net ’n lokaal, dit is ’n plek waar drome vorm aanneem, moontlikhede oopgaan en geleenthede geskep word.

💙 Vaardighede.
💛 Selfvertroue.
💚 Geleenthede.
❤️ ’n Toekoms vol moontlikhede.

Aan UMOYA Energy en Breadline Africa: baie dankie dat julle saam met ons glo in die potensiaal van elke Weskusskool-leerder. Julle ondersteuning help ons om nie net vandag te bou nie, maar om aan môre te bou.

Saam droom. Saam bou. Saam wen.

🌟 Eindelose moontlikhede.

Plek waar drome waar word.
---

🌟 A NEW CHAPTER FOR WESKUS SCHOOL’S LEARNERS! 👩‍🍳👨‍🍳

Weskus School is incredibly grateful for the wonderful partnership between UMOYA Energy and Breadline Africa, which has made it possible to create a modern, functional and inspiring Hospitality classroom for Weskus School’s learners. 🙏💙

This project is a beautiful example of what can be achieved when stakeholders come together, believe in a shared vision, and invest in the future of our children.

Weskus School’s learners will learn more than simply how to prepare a meal. 🍽️ They will learn to develop practical skills, build confidence, take responsibility and prepare themselves for life.

Because a skills classroom is more than just a room, it is a place where dreams take shape, possibilities open up and opportunities are created.

💙 Skills.
💛 Confidence.
💚 Opportunities.
❤️ A future full of possibilities.

To UMOYA Energy and Breadline Africa: thank you for believing in the potential of Weskus School’s learners and for taking hands with us to turn this vision into reality.

Your support is helping us build not only for today, but for tomorrow.

Dream together. Build together. Win together.

🌟 Endless Possibilities.

A Place Where Dreams Come True.

West Coast Education District
Western Cape Education Department

ONDERWYSERSDAG Vandag vier ons nie net die beroep van onderwys nie, maar die mense agter die beroep, die onderwysers wat...
05/10/2026

ONDERWYSERSDAG

Vandag vier ons nie net die beroep van onderwys nie, maar die mense agter die beroep, die onderwysers wat elke dag met geduld, liefde, deursettingsvermoë en toewyding ’n verskil maak.

Dankie vir julle toewyding, vir die liefde waarmee julle onderrig en vir die verskil wat julle elke dag in ons leerders se lewens maak.

Mag julle vandag weet: Julle werk maak saak. Julle teenwoordigheid maak saak. Julle maak ’n verskil.

Gelukkige Onderwysersdag!

---
TEACHERSDAY

Today, we celebrate not only the profession of teaching, but the people behind the profession, the teachers who make a difference every day through patience, love, perseverance and dedication.

Thank you for your commitment, for the love with which you teach, and for the difference you make in the lives of our learners every day.

May you know today: Your work matters. Your presence matters. You make a difference.

Happy Teachers’ Day!

❄️👗🤵
26/09/2026

❄️👗🤵

✨ ’n Voorsmaak van ons 4dejaarsdans 2026! ✨’n Paar spesiale oomblikke van verlede week se Glam & Glitter-aand. 💫🕺💃     ✨...
23/09/2026

✨ ’n Voorsmaak van ons 4dejaarsdans 2026! ✨

’n Paar spesiale oomblikke van verlede week se Glam & Glitter-aand. 💫🕺💃



✨

---

A sneak peek of our 2026 Farewell Dance! ✨

A few special moments from last week’s Glam & Glitter evening. 💫🕺💃



🔨 WERKSAANBIEDING HOUTBEWERKING 🔨Weskusskool SOS nooi gekwalifiseerde kandidate uit om aansoek te doen vir ’n Tegniese O...
22/09/2026

🔨 WERKSAANBIEDING HOUTBEWERKING 🔨

Weskusskool SOS nooi gekwalifiseerde kandidate uit om aansoek te doen vir ’n Tegniese Onderwyspos– Houtbewerking vanaf 1 Januarie 2027.
📅 Sluitingsdatum: 31 Oktober 2026
📧 [email protected]
☎️ 022 714 1244
Sien die volledige advertensie hieronder vir vereistes en besonderhede.

Weskusskool SOS | Eindelose Moontlikhede. 💙💛
---
🔨 JOB OPPORTUNITY | WOODWORK 🔨

Weskus School SOS invites suitably qualified candidates to apply for a Technical Teaching Post – Woodwork, commencing 1 January 2027.

📅 Closing date: 31 October 2026
📧 [email protected]
☎️ 022 714 1244

See the full advertisement below for requirements and further details.

Weskus School SOS | Endless Possibilities. 💙💛

📢 KENNISGEWINGGeagte Ouers/VoogdeNeem asseblief kennis van die onderstaande kennisgewing.---📢 NOTIFICATIONDear Parents/G...
20/09/2026

📢 KENNISGEWING

Geagte Ouers/Voogde

Neem asseblief kennis van die onderstaande kennisgewing.

---
📢 NOTIFICATION

Dear Parents/Guardians

Please take note of the notification below.

Address

Saldanha

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27227141244

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weskus Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share