Steytlerville Skougronde

Directions

Steytlerville Skougronde Steytlerville Skougronde

🎉 BAIE DANKIE AAN ONS BORGE – STEYTLERVILLE 150 JAAR FEESVIERING 🎉Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek...
27/05/2026

🎉 BAIE DANKIE AAN ONS BORGE – STEYTLERVILLE 150 JAAR FEESVIERING 🎉

Ons wil graag ons opregte dank en waardering uitspreek aan elke borg wat gehelp het om Steytlerville se 150 jaar feesviering ’n groot sukses te maak. Julle ondersteuning, betrokkenheid en bydraes het hierdie besondere mylpaal moontlik gemaak. 🙏❤️

Baie dankie aan:

✨ NWKV / NWGA
✨ FNB
✨ Steytlerville Saloon
✨ Meyer & Co
✨ SAMIL Natural Fibres
✨ Afrivet
✨ BKB
✨ Eco Tanks
✨ Livetrack SA
✨ Zoetis
✨ Pinion
✨ OVK
✨ Karoo Dew Water Shop Steytlerville
✨ LJM Skeerdiens
✨ Wards
✨ Build It
✨ Segard Masurel Wool
✨ Middletons CM Coffee House
✨ Montego Pet Nutrition

’n Spesiale dank ook aan Gerda Hayward vir die pragtige foto’s en video’s wat die herinneringe van hierdie ongelooflike fees so mooi vasgevang het 📸🎥

Dankie aan almal wat deel was van hierdie besonderse viering. Steytlerville se mense en gemeenskap maak hierdie dorp werklik uniek! 🤠✨

27/05/2026

🎉 STEYTLERVILLE 150 JAAR FEESVIERING 🎉

Wat ’n ongelooflike naweek van saamkuier, lag, herinneringe maak en feesvier! 🥳
Baie dankie aan elke persoon wat deel was van Steytlerville se 150 jaar vieringe — van die organiseerders, deelnemers, inwoners, besoekers en ondersteuners wat hierdie mylpaal so spesiaal gemaak het. ❤️

’n Groot woord van dank aan al ons borge vir julle ondersteuning en bydraes. Sonder julle sou hierdie fees nie moontlik gewees het nie. 🙏

Spesiale dank ook aan Gerda Hayward vir die pragtige foto’s en video’s wat die mooi herinneringe van die fees perfek vasgevang het 📸🎥

Steytlerville het weereens gewys wat ware Karoo-gasvryheid beteken! 🤠✨

🐶🎉 STEYTLERVILLE 150 JAAR VIERING – DOG SHOW! 🎉🐶Bring jou viervoetige vriend en kom geniet ’n pretgevulde dag by ons Dog...
18/05/2026

🐶🎉 STEYTLERVILLE 150 JAAR VIERING – DOG SHOW! 🎉🐶

Bring jou viervoetige vriend en kom geniet ’n pretgevulde dag by ons Dog Show op 23 Mei 2026! 🐾

📍 Steytlerville
⏰ Begin om 08:00
💵 R20 per deelnemer

Daar gaan hope pret, oulike oomblikke en “pawsome” pryse wees! 🦴🏆
Volledige klasse en reëls sal binnekort aangekondig word.

Maak seker jy en jou hondjie mis nie hierdie spesiale deel van Steytlerville se 150 jaar vieringe nie! 🐕✨

📞 Vir meer inligting:
Suné – 072 826 8581
Gerda – 072 055 8310

🏉🔥 STEYTLEVILLE TAG RUGBY TOERNOOI 2026 🔥🏉Kom vier Steytlerville se 150ste bestaansjaar saam met ons met ’n aksiebelaaid...
15/05/2026

🏉🔥 STEYTLEVILLE TAG RUGBY TOERNOOI 2026 🔥🏉

Kom vier Steytlerville se 150ste bestaansjaar saam met ons met ’n aksiebelaaide middag van tag rugby, lekker gees en groot pret! 💙💛

📅 Datum: 23 Mei 2026
🕑 Tyd: 14:00
💰 Inskrywing: R300 per span

👥 Span samestelling:
• 5 spelers per span
• 3 reserwes
• Rolling subs toegelaat

Bring jou span, familie en vriende en kom geniet ’n dag vol sport en feesvieringe! 🏃‍♂️🏉🎉

📲 Navrae / Inskrywings:
Pierre Hayward – 081 835 6562
Jacques Hayward – 083 860 3888
Junior Ferreira – 072 492 0311

🔥 STEYTLERVILLE 150 JAAR VIERING 🔥Get ready for an epic day at the Steytlerville Showgrounds on 23 May 2026! 🏁🚗Karoo Sta...
12/05/2026

🔥 STEYTLERVILLE 150 JAAR VIERING 🔥

Get ready for an epic day at the Steytlerville Showgrounds on 23 May 2026! 🏁🚗

Karoo Stance Steyts Crew will be bringing the vibes with over 15 vehicles on display for all motor enthusiasts to enjoy. From clean builds to slammed rides, there will be something for everyone! 🔧🔥

📍 Steytlerville Showgrounds
📅 23 May 2026
⏰ Save the date!

Bring your friends, family and fellow petrolheads for a day filled with great cars, good people and unforgettable memories as we celebrate 150 years of Steytlerville!

🐑✂️ OOS KAAP SKEER KAMPIOENSKAPPE ✂️🐑Kom woon ’n dag vol aksie, vaardigheid en plaasatmosfeer by tydens die Oos Kaap Ske...
10/05/2026

🐑✂️ OOS KAAP SKEER KAMPIOENSKAPPE ✂️🐑

Kom woon ’n dag vol aksie, vaardigheid en plaasatmosfeer by tydens die Oos Kaap Skeer Kampioenskappe in Steytlerville!

📍 Steytlerville Skougronde
📅 Saterdag 23 Mei 2026
⏰ 08:00

Kom ondersteun van die beste skeerders en wolhanteerders in die streek terwyl hulle meeding vir kampioenstatus. ’n Groot dag vir die hele familie en almal met ’n liefde vir die skaap- en wolbedryf! 🐏

📞 Inskrywings: Izak Klopper – 082 446 2162
📞 Navrae: Ross Henderson – 079 897 8995

Moenie dit misloop nie — sien julle daar! 🙌

✨ Steytlerville Stoepstories – 150 Jaar Viering! ✨Kom kuier saam onder die sterre vir ’n aand vol lag, herinneringe en l...
29/04/2026

✨ Steytlerville Stoepstories – 150 Jaar Viering! ✨

Kom kuier saam onder die sterre vir ’n aand vol lag, herinneringe en lekker kos! 🌙

📅 22 Mei 2026
⏰ 18:00
📍 Skougronde, Steytlerville

Geniet:
🍔 Bou jou eie gourmet burger en skyfies
🍷 Gesellige atmosfeer met stories van oud én nuwe inwoners
🎤 Met seremoniemeester Jacques Arendt

💸 Koste: R150 per persoon

📞 Bespreek jou sitplek by Elzette – 072 7366 978

Moenie hierdie spesiale 150-jaar viering misloop nie. Bring jou vriende en familie en kom deel in die stories van Steytlerville

🌿 STEYTLERVILLE 150 JAAR VIERING 🌿  Kom kuier saam by die NG Kerk Steytlerville Basaaar! 🎉  🗓 Saterdag, 23 Mei  ⏰ Vanaf ...
16/04/2026

🌿 STEYTLERVILLE 150 JAAR VIERING 🌿

Kom kuier saam by die NG Kerk Steytlerville Basaaar! 🎉

🗓 Saterdag, 23 Mei
⏰ Vanaf 08:00

🍳 Begin jou dag met ontbyt-pannekoeke
🍔 Heerlike kos vanaf 09:00 – 17:00:
• Tjops & chips
• Buffelburgers & chips
• Sosaties
• Kerrievleis & roosterkoek
• Nageregte 😍

☕️ Heeldag: Koffie, tee, koeldrank & water beskikbaar

💳 Kontant & kaart fasiliteite beskikbaar

Bring die hele familie en kom geniet ’n dag vol lekker kos, kuier en feesvieringe! 🎈

📞 Vir meer inligting:
Anandi Hayward – 076 219 8066

🌸 Steytlerville 150 Jaar Viering – Damesoggend 🌸Kom vier saam met ons hierdie spesiale mylpaal by ’n heerlike Damesoggen...
14/04/2026

🌸 Steytlerville 150 Jaar Viering – Damesoggend 🌸

Kom vier saam met ons hierdie spesiale mylpaal by ’n heerlike Damesoggend vol inspirasie, lekker kos en goeie geselskap! ✨

🍳 Kokkedemonstrasie deur Kokkedoor-wenner Dirk van der Westhuizen
🎤 Gassprekers: Sandra Skinner & Alicia Dirkse van Schalkwyk

📍 Plek: Steytlerville Skougronde
📅 Datum: Vrydag, 22 Mei
⏰ Tyd: 10:00
💵 Kaartjies: R150 (etes ingesluit – verskaf deur Steytlerville Blommeklub)

📞 Besprekings: Maryna – 082 295 2350

🌿 Moenie hierdie besondere geleentheid misloop nie. Bring jou vriendinne en kom geniet ’n oggend van styl, inspirasie en viering!

Address

Steytlerville
6250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Steytlerville Skougronde posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share