DA Swellendam

Call Directions Contact the organization

DA Swellendam Official page for the Democratic Alliance in the Swellendam Constituency.

The Democratic Alliance is the result of many parties and movements coming together over the years and coalescing around the vision of an open opportunity society for all South Africans.

๐Œ๐š๐š๐ค ๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐๐š๐ญ๐ซ๐ข๐œ๐ค ๐๐ก๐จ๐ง๐ข๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ”, ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆMy naam is Patrick Phoni. Ek is in Swellendam gebore ...
06/10/2026

๐Œ๐š๐š๐ค ๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐๐š๐ญ๐ซ๐ข๐œ๐ค ๐๐ก๐จ๐ง๐ข
๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ”, ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ

My naam is Patrick Phoni. Ek is in Swellendam gebore en het hier groot geword. Railton het my grootgemaak โ€“ en daarom ken ek hierdie wyk nie net van buite nie, maar van binne.

Ek staan as die DA-kandidaat vir Wyk 6 omdat ek glo ons kan Railton sterker, veiliger en meer hoopvol maak. Nie met groot woorde nie, maar met hardewerk, oop ore en โ€™n oop hart.

Ek is nie hier om leรซ beloftes te maak nie. Ek is hier om te dien, te luister en saam met julle aan te pak wat stukkend is. Ons jongmense verdien โ€™n veiliger omgewing waarin hulle kan groei. Ons senior inwoners verdien respek, veiligheid en โ€™n gemeenskap wat na hulle omsien. Saam kan ons dit bou.

Ek wil โ€™n wyksraadslid wees wat julle elke dag kan bereik โ€“ nie net wanneer daar โ€™n verkiesing is nie. Voor die verkiesing, tydens die verkiesing รฉn lank daarna wil ek daar wees vir die mense van Wyk 6.

My deur sal oop wees.
My foon sal aan wees.
En my hand sal uitgestrek wees.

Kom ons bou saam โ€™n beter Railton.

๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐๐š๐ญ๐ซ๐ข๐œ๐ค ๐๐ก๐จ๐ง๐ข.
๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐ƒ๐€.
๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ”.

๐๐š๐ญ๐ซ๐ข๐œ๐ค ๐๐ก๐จ๐ง๐ข
๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ | ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ” | ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ ๐Œ๐ฎ๐ง๐ข๐ฌ๐ข๐ฉ๐š๐ฅ๐ข๐ญ๐ž๐ข๐ญ

๐Œ๐š๐š๐ค ๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐€๐ ๐ง๐ž๐ฌ ๐๐จ๐ค๐ฐ๐š๐ง๐š  ๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ“, ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆMy naam is Agnes Bokwana. Ek is โ€™n gebore en getoรซ ...
05/10/2026

๐Œ๐š๐š๐ค ๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐€๐ ๐ง๐ž๐ฌ ๐๐จ๐ค๐ฐ๐š๐ง๐š
๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ“, ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ

My naam is Agnes Bokwana. Ek is โ€™n gebore en getoรซ inwoner van Swellendam. Hierdie gemeenskap het my gevorm โ€“ en daarom lรช Wyk 5 my diep aan die hart.

Op 4 November 2026 staan ek as jou DA-kandidaat vir Wyk 5. Ek is nie hier om mooi woorde te verkoop nie. Ek is hier om te luister, saam te werk en praktiese oplossings te soek vir die dinge wat ons elke dag raak.

โ€™n Veiliger, sterker en meer omgee-Swellendam begin by ons โ€“ hier in Wyk 5.

Ek wil โ€™n wyk bou waar:
- ons strate en huise veiliger is;
- dwelmmisbruik nie ons kinders en gesinne steel nie;
- ons jeug bemagtig word met vaardighede, hoop en werklike geleenthede.

Wat jy van my kan verwag, is eenvoudig: iemand wat werklik omgee. Iemand wat luister. Iemand wat nie bang is om die hande vuil te maak wanneer dienslewering stukkend is nie. Geen gemeenskapsprobleem hoef geรฏgnoreer te word nie.

Ons moet gesinne, vroue en kinders wat deur geweld geraak word, versterk. Ons moet vennootskappe bou met rehabilitasiesentrums, vaardigheidsontwikkeling en werksgeleenthede โ€“ sodat afhanklikheid nie die laaste woord het nie.

Jou bekommernisse is my bekommernisse.
Jou gemeenskap is my gemeenskap.

Kom ons bou saam โ€™n Wyk 5 waar elke gesin met waardigheid en hoop kan leef.

๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐€๐ ๐ง๐ž๐ฌ ๐๐จ๐ค๐ฐ๐š๐ง๐š.
๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐ƒ๐€.
๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ“.

๐€๐ ๐ง๐ž๐ฌ ๐๐จ๐ค๐ฐ๐š๐ง๐š
๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ | ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ“ | ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ ๐Œ๐ฎ๐ง๐ข๐ฌ๐ข๐ฉ๐š๐ฅ๐ข๐ญ๐ž๐ข๐ญ
๐Š๐ž๐ž๐ฉ ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ ๐–๐จ๐ซ๐ค๐ข๐ง๐  ๐Ÿ๐จ๐ซ ๐€๐ฅ๐ฅ

๐Œ๐š๐š๐ค ๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐Œ๐š๐ซ๐ข๐ณ๐ž๐ฅ ๐ฏ๐š๐ง ๐๐จ๐ฌ๐œ๐ก ๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ’, ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆMy naam is Marizel van Bosch. Ek stel my voor as...
04/10/2026

๐Œ๐š๐š๐ค ๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐Œ๐š๐ซ๐ข๐ณ๐ž๐ฅ ๐ฏ๐š๐ง ๐๐จ๐ฌ๐œ๐ก
๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ’, ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ

My naam is Marizel van Bosch. Ek stel my voor as jou DA-kandidaat vir Wyk 4 omdat betekenisvolle verandering begin by leiers wat luister โ€“ en dan met integriteit, deernis en verantwoordbaarheid dien.

Ek ken plaaslike regering van naby. Drie jaar in die burgemeesterskantoor, tesame met veldtog- en gemeenskapsbestuur in die DA, het my โ€™n deeglike begrip gegee van hoe munisipale dienslewering werk โ€“ en waar dit moet verbeter. My agtergrond as kommersiรซle vlieรซnier en internasionale ervaring het my dissipline, kalmte onder druk en โ€™n resultaatgerigte benadering geleer. Dit bring ek nou huis toe, vir Wyk 4.

Wyk 4 verdien โ€™n energieke, diensbare stem in die raad. Iemand wat nie net praat nie, maar wat saam met inwoners bou.

My hart lรช by vier dinge wat ons wyk sterker kan maak:

๐Ž๐ง๐ฌ ๐ฃ๐ž๐ฎ๐  ๐ฏ๐ž๐ซ๐๐ข๐ž๐ง ๐จ๐ฉ๐ฅ๐ž๐ข๐๐ข๐ง๐  ๐ก๐ข๐ž๐ซ ๐›๐ฒ ๐๐ข๐ž ๐ก๐ฎ๐ข๐ฌ.
Ons bou voort op suksesse soos die Rotary VKO-sentrum in Rondomskrik en veg vir โ€™n plaaslike Vaardigheidskool โ€“ sodat jongmense praktiese, werksgerigte vaardighede kan kry sonder om Swellendam te verlaat.

๐Ž๐ง๐ฌ ๐ก๐ž๐ญ ๐ฐ๐ž๐ซ๐ค ๐ง๐จ๐๐ข๐ .
Daarom wil ek โ€™n omgewing help skep wat beleggings lok, plaaslike ondernemings ondersteun en volhoubare werkgeleenthede vir ons mense bring.

๐Ž๐ง๐ฌ ๐ฏ๐ž๐ซ๐๐ข๐ž๐ง ๐ฏ๐ž๐ข๐ฅ๐ข๐ ๐ž๐ซ ๐ฌ๐ญ๐ซ๐š๐ญ๐ž.
Saam met plaaslike veiligheidstrukture wil ek werk aan โ€™n wyk waar gesinne in rus en vrede kan leef.

๐„๐ง ๐จ๐ง๐ฌ ๐ฏ๐ž๐ซ๐๐ข๐ž๐ง ๐ฌ๐ค๐จ๐จ๐ง ๐ฐ๐จ๐จ๐ง๐›๐ฎ๐ฎ๐ซ๐ญ๐ž.
Onwettige vullisstorting moet vinnig en deurlopend hok geslaan word โ€“ met doeltreffende stappe รฉn gemeenskap samewerking.

Saam bou ons โ€™n vooruitstrewende, skoon en veilige Wyk 4.

๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐Œ๐š๐ซ๐ข๐ณ๐ž๐ฅ ๐ฏ๐š๐ง ๐๐จ๐ฌ๐œ๐ก.
๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐ƒ๐€.
๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ’.

๐Œ๐š๐ซ๐ข๐ณ๐ž๐ฅ ๐ฏ๐š๐ง ๐๐จ๐ฌ๐œ๐ก
๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ | ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ’ | ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ ๐Œ๐ฎ๐ง๐ข๐ฌ๐ข๐ฉ๐š๐ฅ๐ข๐ญ๐ž๐ข๐ญ

๐Œ๐š๐š๐ค ๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐ƒ๐š๐ฐ๐ข๐ ๐‰๐ฎ๐ฅ๐ข๐ฎ๐ฌ๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ‘, ๐๐ฎ๐Ÿ๐Ÿ๐ž๐ฅ๐ฃ๐š๐ ๐ฌ๐ซ๐ข๐ฏ๐ข๐ž๐ซ ๐ž๐ง ๐’๐ฎ๐ฎ๐ซ๐›๐ซ๐š๐š๐คMy naam is Dawid Julius, van Buffel...
03/10/2026

๐Œ๐š๐š๐ค ๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐ƒ๐š๐ฐ๐ข๐ ๐‰๐ฎ๐ฅ๐ข๐ฎ๐ฌ
๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ‘, ๐๐ฎ๐Ÿ๐Ÿ๐ž๐ฅ๐ฃ๐š๐ ๐ฌ๐ซ๐ข๐ฏ๐ข๐ž๐ซ ๐ž๐ง ๐’๐ฎ๐ฎ๐ซ๐›๐ซ๐š๐š๐ค

My naam is Dawid Julius, van Buffeljagsrivier. Dit is vir my โ€™n voorreg om as jou DA-kandidaat vir Wyk 3 te staan โ€“ vir Buffeljagsrivier รฉn Suurbraak.

Ek wil โ€™n sigbare, toeganklike en nederige dienaar van hierdie wyk wees. Iemand wat luister. Iemand wat omgee. Iemand wat optree.

Ek wil teenwoordig wees waar die werklike lewe gebeur: by ons gesinne, ons bejaardes, ons jongmense en ons kwesbare inwoners. Nie net wanneer dit verkiesingstyd is nie, maar elke dag.

My leierskap sal rus op eerlikheid, deursigtigheid en aanspreeklikheid. Saam met julle wil ek werk aan jeug- en vaardigheidsontwikkeling, plaaslike ekonomiese groei, en โ€™n veilige omgewing waarin almal met waardigheid kan leef.

Wyk 3 verdien โ€™n stem wat gehoor word. Gee my die geleentheid om daardie stem te wees โ€“ om julle belange te dra en saam met julle aan โ€™n sterker toekoms te bou.

Ons gemeenskappe.
Ons jeug.
Ons toekoms.

๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐ƒ๐š๐ฐ๐ข๐ ๐‰๐ฎ๐ฅ๐ข๐ฎ๐ฌ.
๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐ƒ๐€.
๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ‘.

๐ƒ๐š๐ฐ๐ข๐ ๐‰๐ฎ๐ฅ๐ข๐ฎ๐ฌ
๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ | ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ‘ | ๐๐ฎ๐Ÿ๐Ÿ๐ž๐ฅ๐ฃ๐š๐ ๐ฌ๐ซ๐ข๐ฏ๐ข๐ž๐ซ & ๐’๐ฎ๐ฎ๐ซ๐›๐ซ๐š๐š๐ค

๐Œ๐š๐š๐ค ๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐…๐ซ๐š๐ง๐ฌ ๐Š๐ž๐ž๐ฌ๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ, ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ ๐Œ๐ฎ๐ง๐ข๐ฌ๐ข๐ฉ๐š๐ฅ๐ข๐ญ๐ž๐ข๐ญMy naam is Frans Kees. Ek is in Barrydale...
02/10/2026

๐Œ๐š๐š๐ค ๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐…๐ซ๐š๐ง๐ฌ ๐Š๐ž๐ž๐ฌ
๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ, ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ ๐Œ๐ฎ๐ง๐ข๐ฌ๐ข๐ฉ๐š๐ฅ๐ข๐ญ๐ž๐ข๐ญ

My naam is Frans Kees. Ek is in Barrydale gebore en groot geword. My wortels lรช diep in hierdie gemeenskap โ€“ en dit is hier waar ek die voorreg het om te dien.

Sedert 2002 is ek pastoor van AGS Barrydale. Ek het twee termyne as voorsitter van die GPF gedien, is sedert 2013 aktief by die DA betrokke, en dien sedert 2021 as PR-raadslid in die Swellendam Munisipaliteit. In 2023 is ek aangestel as MMC vir Korporatiewe Bestuur en Finansies, en ek het ook as waarnemende burgemeester gedien.

Hierdie pad het my een ding duidelik gemaak: mense kom eerste. Wyk 2 verdien โ€™n stem wat gehoor word. Inwoners verdien bestuur wat eerlik en deursigtig is. Hulle verdien aanspreeklikheid รฉn dienslewering waarop hulle kan staatmaak.

My passie bly gemeenskapsdiens. Nie net in die raadsaal nie, maar by die mense van Barrydale en Wyk 2.

Wyk 2 eerste.
Mense eerste.
Barrydale eerste.

๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐…๐ซ๐š๐ง๐ฌ ๐Š๐ž๐ž๐ฌ.
๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐ƒ๐€.
๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ.

๐€๐š๐ง ๐†๐จ๐ ๐š๐ฅ ๐๐ข๐ž ๐ž๐ž๐ซ ๐ž๐ง ๐ฅ๐จ๐Ÿ.

๐…๐ซ๐š๐ง๐ฌ ๐Š๐ž๐ž๐ฌ
๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ | ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ | ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ ๐Œ๐ฎ๐ง๐ข๐ฌ๐ข๐ฉ๐š๐ฅ๐ข๐ญ๐ž๐ข๐ญ

๐Œ๐š๐š๐ค ๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐„๐ฅ๐ง๐š ๐‹๐š๐ฆ๐ฉ๐ซ๐ž๐œ๐ก๐ญ  ๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ, ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆMy naam is Elna Lamprecht. Ek is al meer as 30 jaa...
01/10/2026

๐Œ๐š๐š๐ค ๐ค๐ž๐ง๐ง๐ข๐ฌ ๐ฆ๐ž๐ญ ๐„๐ฅ๐ง๐š ๐‹๐š๐ฆ๐ฉ๐ซ๐ž๐œ๐ก๐ญ
๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ, ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ

My naam is Elna Lamprecht. Ek is al meer as 30 jaar โ€™n trotse inwoner van Swellendam, en die afgelope 10 jaar julle toegewyde raadslid vir Wyk 1. Dit sal vir my โ€™n voorreg wees om nog vyf jaar vir julle te dien.

Die afgelope termyn het ons saam vordering gemaak. โ€™n Herwinningsinisiatief is begin. Ons vullisterrein word as uiters voldoenend aan regulasies erken. Die rioolpompstasie is opgegradeer. Nuwe woonkomplekse is ontwikkel. Strate is verbeter.

Dit is nie die einde van die pad nie โ€“ dit is die fondament waarop ons verder bou.

Vir die volgende vyf jaar wil ek fokus op dit wat Wyk 1 sterker en meer leefbaar maak: die uitbreiding van herwinning, die opgradering van paaie in die industriรซle gebied, en verdere verbetering van munisipale infrastruktuur โ€“ insluitend waterbeskikbaarheid.

Ek glo ons dorp moet bestuur word vir vooruitgang, en altyd in die beste belang van die inwoners. Met ervarenheid, deursigtigheid en โ€™n oop deur wil ek voortgaan om Wyk 1 se stem te wees.

๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐„๐ฅ๐ง๐š ๐‹๐š๐ฆ๐ฉ๐ซ๐ž๐œ๐ก๐ญ.
๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐ƒ๐€.
๐’๐ญ๐ž๐ฆ ๐ฏ๐ข๐ซ ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ.

๐„๐ฅ๐ง๐š ๐‹๐š๐ฆ๐ฉ๐ซ๐ž๐œ๐ก๐ญ
๐ƒ๐€-๐ฐ๐ฒ๐ค๐ฌ๐ค๐š๐ง๐๐ข๐๐š๐š๐ญ | ๐–๐ฒ๐ค ๐Ÿ | ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ ๐Œ๐ฎ๐ง๐ข๐ฌ๐ข๐ฉ๐š๐ฅ๐ข๐ญ๐ž๐ข๐ญ

30/09/2026

๐Ÿ’™ HOU SWELLENDAM BLOU! ๐Ÿ’™

๐Ÿ—ณ๏ธ Elke stem is belangrik!
๐Ÿ“… Kom trek jou kruisie op 4 November 2026.

๐Ÿ’™ Jou stem maak saak.
๐Ÿ’™ Jou stem tel!

๐Ÿ’™ ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ ๐ฌ๐ž ๐ฆ๐ž๐ง๐ฌ๐ž. ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ ๐ฌ๐ž ๐ญ๐จ๐ž๐ค๐จ๐ฆ๐ฌ. ๐Ÿก๐Ÿค Dienslewering vir almal. Werk wat wys. ๐Ÿ’ชโœจ
28/09/2026

๐Ÿ’™ ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ ๐ฌ๐ž ๐ฆ๐ž๐ง๐ฌ๐ž. ๐’๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฅ๐ž๐ง๐๐š๐ฆ ๐ฌ๐ž ๐ญ๐จ๐ž๐ค๐จ๐ฆ๐ฌ. ๐Ÿก
๐Ÿค Dienslewering vir almal. Werk wat wys. ๐Ÿ’ชโœจ

Boots on the ground ๐Ÿ’™
19/09/2026

Boots on the ground ๐Ÿ’™

17/09/2026

Address

Voortrek Street
Swellendam
6740

Opening Hours

Monday 09:00 - 14:00
Tuesday 09:00 - 14:00
Wednesday 09:00 - 14:00
Thursday 09:00 - 14:00
Friday 09:00 - 14:00

Telephone

+27783679362

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DA Swellendam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to DA Swellendam:

Shortcuts

Share