05/11/2025
*ADOPT-A-GRANNY*
1️⃣ Ondersteun 'n Bejaarde @ Pioniers- & El-Natan Ouetehuisies d.m.v. aaneeming:-
● Aksie № ¹ ≈ Voedselskenking
— 'n weeklikse Food-Hamper om afgelewer te word ten bate van 'n Bejaarde...(dit gaan tans finansieel beroerd met die Bejaardes)
● Aksie Nº² ≈ Herstel en Onderhoud
— van die Huisies kort dringende aandag. Besoek die Ouetehuisies een Sondag-oggend na Kerk, en besluit dan self
Aksie Nº³ ≈ Was en stryk van wasgoed
— Die fisieke aard maak dit vir baie bejaardes haas onmoontlik...Jou hulp word waardeer
2️⃣ Met dit as agtergrond word U versoek om die *Adopt-a-Granny Projek* te ondersteun
30/08/2025

16/05/2025

2️⃣ Met dit as agtergrond word U versoek om die *_Adopt-a-Granny Projek_* te ondersteun
19/03/2025
♥︎ADOPT-A-GRANNY♥︎
1️⃣ Ondersteun 'n Bejaarde te:-
●Pioniers- & El-Natan Ouetehuisies d.m.v. die bogemelde 'n aaneem-aksie
● Aksie № ¹ ≈ Voedselskenking
— 'n weeklikse Food-Hamper om deur Shoprite/Checkers afgelewer te word ten bate van 'n Bejaarde...(dit gaan tans finansieel beroerd met die Bejaardes)
● Aksie Nº² ≈ Herstel en Onderhoud
— van die Huisies kort dringende aandag. Besoek die Ouetehuisies een Sondag-oggend na Kerk, en besluit dan self
Aksie Nº³ ≈ Was en stryk van wasgoed
— Die fisieke aard maak dit vir baie bejaardes haas onmoontlik...Jou hulp word waardeer
2️⃣ Met dit as agtergrond word U versoek om die ◆Bejaardes Adopt-a-Granny Projek◆ te ondersteun
By voorbaat dank,
Henk Mienie
Tzaneen: Concerned Citizens
083 294 1960
15/03/2025
So geniet El-Natan die Voedsel-donasies geskenk deur AQUA SPAR Tzaneen.
Met groot dank
El-Natan
17/01/2025
Die Bejaarde-Inwoners van:-
● El-Natan Ouetehuisies
sê baie dankie aan AQUA SUPERSPAR Tzaneen, vir die Voedsel-donasies.
Ons waardeer dit opreg en sien opgewonde uit na weeklikse aflewerings