06/03/2024
6 Maart 2024 Devon Hofmeyr, wat nog tot gister betrokke was by die Bittereinders beweging, is deur die politieke party, UIM aangewys as sy nasionale jeugleier. Die seun van Steve Hofmeyr het vanoggend tydens ‘n mediakonferensie aangekondig dat hy by die UIM aangesluit het. Hy sê Suid-Afrika bevin...