03/10/2026
Maar kyk as die rolstoelmanne vir ons wil wys HOE om te daans dan beter ons nader kom. Baie dankie Thys Venter en Wimpie Oberholzer vir julle positiwiteid altyd: ons kyk op na julle toe.
Thysie dankie dat jy altyd n situasie in n lawegeit optower. Ons geniet jou vreeslik
Vir elke inwoner wat gereeld deel is met die pret of die ondersteuning.....n warm handeklap vir julle ons sou niks sonder julle kon doen nie π―ππππ«Άπ