Pentagon Merino's

Call Directions Contact the organization

Pentagon Merino's Pentagon Merino's is a Merino ram & ewe breeding group located in the Northern Cape.

We specialize in commercial and stud Merino sheep, we pride ourselfs in the best the Karoo has to offer! Oubaas Van Heerden
Besterskraal Merinostoet
082 851 6250

Dawid Van Den Berg
Boomanulla Trust
079 5241846

Christo Visser
Helpmekaar Merinostoet
076 473 9573

Andre Van Zyl
River Valley Merinostoet
082 944 9285

Johan Bezuidenhout
Rietfonein Merinostoet
082 557 0227

Francois Viljoen
Slaaifontein
082 811 5428

Johan Olivier
Valsvlak Merinostoet
082 562 6230

30/07/2022
Hoop ons sien julle by die veiling die ramme lyk mooi en daar sal klomp jongooi te koop wees
14/07/2019

Hoop ons sien julle by die veiling die ramme lyk mooi en daar sal klomp jongooi te koop wees

23/06/2019
Pentagon Merino's telers ryg die kampioene in by die Merino SA Kampioenskappe. Ons sien julle Woensdag 20 Februarie 11:0...
18/02/2019

Pentagon Merino's telers ryg die kampioene in by die Merino SA Kampioenskappe. Ons sien julle Woensdag 20 Februarie 11:00 op Saaifontein, Hanover by André & Zaretha Van Zyl vir ons 11de Pentagon Produksie Veiling🐑🐏

20/01/2019

Pentagon Merino's se 11de Produksieveiling, Woensdag 20 Februarie om 11:00 op Saaifontein - Hanover.

Al pentagon se kampioene op Loxton
08/12/2018

Al pentagon se kampioene op Loxton

19/11/2018

Pentagon produksie veiling 20 Februarie ons bied weer 3000 boer ooilammers ooie en 500 hamellammers en 60 ramme met genoeg en goeie wol op hou die datum ook kom kuier vir ons op Saaifontein by Andre en Zaretha geseende kersfees en voorspoed vir 2019

Johan Bezuidenhoudt se 3 maande ou ramlammers swaerste een weeg 44 kg en die wol is die pa van die lammers sin
10/11/2018

Johan Bezuidenhoudt se 3 maande ou ramlammers swaerste een weeg 44 kg en die wol is die pa van die lammers sin

Baie geluk aan Mnr. Oubasie Van Heerden en die hele Pentagon Merino's groep vir n suksesvolle veiling. Gaan loer gerus i...
08/10/2018

Baie geluk aan Mnr. Oubasie Van Heerden en die hele Pentagon Merino's groep vir n suksesvolle veiling. Gaan loer gerus in 12 Oktober se uitgawe van die Landbouweekblad. 🐏🐏🐏
BKB Zoetis CMW veilings Merino's

07/09/2018
Dankie aan elkeen wat ons veiling Dinsdag op Besterskraal bygewoon het. Dit was n reuse sukses! Baie geluk aan al die Pe...
15/08/2018

Dankie aan elkeen wat ons veiling Dinsdag op Besterskraal bygewoon het. Dit was n reuse sukses! Baie geluk aan al die Pentagon telers, julle skaap is van top gehalte! BKB CMW veilings Zoetis Merino SA

Pentagon Merino’s nooi U uit na ons jaarlikse veiling - Dinsdag 14 Augustus 11:00 te Besterskraal, Victoria-Wes.BKB CMW ...
03/08/2018

Pentagon Merino’s nooi U uit na ons jaarlikse veiling - Dinsdag 14 Augustus 11:00 te Besterskraal, Victoria-Wes.
BKB CMW veilings Zoetis

Address

Victoria West
7070

Telephone

0828516250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pentagon Merino's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Pentagon Merino's:

Shortcuts

Share