Laerskool Vredenburg Primary School

Call Directions Website Contact the organization

Laerskool Vredenburg Primary School Laerskool Vredenburg, "Net die beste gee voldoening" / ‘Just the best give satisfaction’ The Primary School is still situated in the original building. N. J. M. S.

𝗛𝗶𝘀𝘁𝗼𝗿𝘆 𝗮𝗻𝗱 𝗯𝗮𝗰𝗸𝗴𝗿𝗼𝘂𝗻𝗱 𝗼𝗳 𝗩𝗿𝗲𝗱𝗲𝗻𝗯𝘂𝗿𝗴 𝗣𝗿𝗶𝗺𝗮𝗿𝘆

Laerskool Vredenburg is ‘n plattelandse skool geleë 120km noord van Kaapstad langs die Weskus. ‘n Plattelandse skool met ‘n unieke karakter en ongelooflike baie geleenthede. Vredenburg Primary was founded in 1880 to serve the local farming community. In 1923 a new school, Vredenburg High School (including all grades) was built. In 1971 the primary and secondary sections were separated and the High School took up residence in a new complex next to the old school. Die huidige Laerskool Vredenburg bestaan uit meer as ‘n 1000 leerders. Ons is die enigste parallelmedium skool in Vredenburg waar Engels en Afrikaanse klasse afsonderlik aangebied word. Ons het dus leerders van omliggende dorpe omdat ons hul in Engels kan akkommodeer. On the sports field we regularly achieve success well beyond any expectations. We try our best to make the proper facilities available on and off the field so that everyone can develop into well-rounded individuals. We offer as sporting codes: athletics, netball, rugby, hockey, swimming, cricket and tennis. Regardless of the fact that resources are sometimes limited, we still have a highly motivated team of teachers who give coaching of the highest standard. Each year we have several learners in various regional and provincial teams. Kultuur word nie agterweë gelaat nie en ‘n groot verskeidenheid aktiwiteite word by die skool aangebied: kore, landsdiens, kunsklub, eisteddfod, VCSV en musiek. Ook op kultuurvlak behaal die skool ongelooflike prestasies.

𝗦𝗞𝗢𝗢𝗟𝗕𝗘𝗦𝗧𝗨𝗨𝗥𝗦𝗣𝗔𝗡
Mev. Loubser (Waarnemende Skoolhoof)
Mnr. Herselman (Adjunkhoof - I/SF)
Mev. Bal (Wnm. Adjunkhoof - GSF)
Mev. Meyer (Wnm. Departementshoof - GSF)
Mev. Sinclair (Departementshoof - GSF)
Mev. A. van Aardt (Departementshoof - Leerder Ondersteuning)
Mev. Chapman (Departementshoof - Bemarking)
Mnr. D. du Toit (Departementshoof - Veiligheid)
Mnr. K. Toerien (Departemenshoof - Sport)

𝗦𝗞𝗢𝗢𝗟𝗕𝗘𝗛𝗘𝗘𝗥𝗟𝗜𝗚𝗚𝗔𝗔𝗠
VOORSITTER: Mnr. André Eigelaar
ONDER-VOORSITTER: Mnr. Daniël Scheepers (Dissipline)
OUER: Mnr. Marlu Lennox (Tesourier)
OUER: Mev. Tanya van Zyl (Veiligheid & Sekuriteit))
OUER: Mev. Malene Nieuwoudt (OOV-Voorsitter, Bemarking)
SKOOLHOOF: Mev. Nicoleen Loubser (WKOD Verteenwoordiger)
ONDERWYSER: Mnr. JP Herselman (Finansies/Kultuur)
ONDERWYSER: Mnr. Konrad Toerien (Buitemuurs)
GEKOöPTEERDE LID: Mev. Mariétte du Toit (Finansies)

𝗪𝗮𝗮𝗿𝗱𝗲𝘀:
𝗦𝗲𝗹𝗳𝘃𝗲𝗿𝘁𝗿𝗼𝘂𝗲 - Ek is uniek!
𝗥𝗲𝘀𝗽𝗲𝗸 - Vir ander en myself
𝗜𝗻𝘁𝗲𝗴𝗿𝗶𝘁𝗲𝗶𝘁 - My woord is my eer
𝗩𝗼𝗼𝗿𝘁𝗿𝗲𝗳𝗹𝗶𝗸𝗵𝗲𝗶𝗱 - Elke dag my beste
𝗕𝗲𝘁𝗿𝗼𝗸𝗸𝗲𝗻𝗵𝗲𝗶𝗱 - Omgee vir my medemens en omgewing

𝗦𝗰𝗵𝗼𝗼𝗹 𝘀𝗼𝗻𝗴:
Where the oceans of the West Coast meet
and the golden corn grows high
stands a school we love and honour well
and whose name we all hold high. For our children here are strong and true,
which is what we're striving for. To lead and love and follow
is what our school stands for. Just the best gives satisfaction
and everyone can tell
that the purpose and our striving
is to serve our country well.

𝗦𝗸𝗼𝗼𝗹𝗹𝗶𝗲𝗱:
Op die uithoek van de agterbaai,
Waar die blou see ons omring;
Waar die goue graan ons lande dek,
Die natuur sy weelde bring. Pryk de skool wat al ons kinders leer
en ons volk 'n diens bewys:
Wat die brein en siel en liggaam gee
Wat 'n nase ookal eis. Net die beste gee voldoening,
Waar 'n oog op ons sal sien,
Want ons doel in al ons strewe
Is om land en volk te dien.

🏊‍♀️ SWEM | SWIMMING 🏊‍♀️Baie geluk aan al ons swemmers wat gister aan die Porterville-swemgala deelgeneem en uitstekend...
30/10/2026

🏊‍♀️ SWEM | SWIMMING 🏊‍♀️

Baie geluk aan al ons swemmers wat gister aan die Porterville-swemgala deelgeneem en uitstekende prestasies behaal het!

Ons is ongelooflik trots op julle harde werk, deursettingsvermoë en puik prestasies!

You make us proud! 💙💛❤️

🏃‍♂️🔥 SPEED SERIES – EVENT 3 ! 🔥🏃‍♀️Maak gereed vir aksie, spoed en atletiek! 💪🔥 📅 Datum: 30 Oktober 2026📍 Plek: Laersko...
28/10/2026

🏃‍♂️🔥 SPEED SERIES – EVENT 3 ! 🔥🏃‍♀️

Maak gereed vir aksie, spoed en atletiek! 💪🔥

📅 Datum: 30 Oktober 2026
📍 Plek: Laerskool Vredenburg Sportgronde
⏰ Tyd: 14:30

Kom ondersteun ons atlete en beleef ’n middag vol energie, kompetisie en sportgees! 🏅

🏉💧 BAIE DANKIE, COASTLINE COURIERS! 💧🏉’n Groot dankie aan Coastline Couriers vir die borg van waterbottels vir ons Grond...
28/10/2026

🏉💧 BAIE DANKIE, COASTLINE COURIERS! 💧🏉

’n Groot dankie aan Coastline Couriers vir die borg van waterbottels vir ons Grondslagfase-rugbyspelers! 💙💛

Julle ondersteuning help om ons jong rugbyspelers gehidreer en gereed te hou vir aksie op die veld! 🏉

Ons waardeer julle betrokkenheid by ons leerders opreg. Dankie dat julle saam met ons belê in die ontwikkeling van ons jong sportsterre! ⭐

🏊‍♂️🥇 SWEM | SWIMMING 🥇🏊‍♂️Baie geluk aan hierdie swemmers wat goed presteer het by Laerskool Dirkie Uys se swemgala die...
17/10/2026

🏊‍♂️🥇 SWEM | SWIMMING 🥇🏊‍♂️

Baie geluk aan hierdie swemmers wat goed presteer het by Laerskool Dirkie Uys se swemgala die afgelope week.

LSV is trots op julle ! 💙❤️💛

Now we can see - hard work pays off 👏🏼

15/10/2026
23/09/2026

Kwartaal 3 2026 : Top 10 🏆 Congratulations to all ! ⭐️

🎭⭐️ Wes-Boland Eisteddfod ⭐️🎭We are so proud of all our learners who took part in this year's WBE! ⭐️Baie geluk met jul ...
23/09/2026

🎭⭐️ Wes-Boland Eisteddfod ⭐️🎭

We are so proud of all our learners who took part in this year's WBE! ⭐️

Baie geluk met jul uitstekende uitslae! 🏆

During term 2 and 3 our learners participated in various categories of the Wes-Boland Eisteddfod. 🏆Die volgende leerders...
23/09/2026

During term 2 and 3 our learners participated in various categories of the Wes-Boland Eisteddfod.

🏆Die volgende leerders en groepe was aangewys as pryswenners in hul kategorieë:

- Graad 1 Gedramatiseerde Spreekkoor
- Gr.7 - Slagorkes
- Grondslagfase Slagorkes
- Junior Koor
- Bella Krugell : 𝐻𝑎𝑛𝑑𝑠𝑘𝑟𝑖𝑓
- Geo Joseph: 𝐸𝑛𝑔𝑙𝑖𝑠ℎ 𝐹𝐴𝐿 𝑃𝑜𝑒𝑡𝑟𝑦
- Mc-Kayla Hoppzak: 𝐸𝑛𝑔𝑙𝑖𝑠ℎ 𝐹𝐴𝐿 𝑃𝑜𝑒𝑡𝑟𝑦
- Amo Lize: 𝐸𝑛𝑔𝑙𝑖𝑠ℎ 𝐻𝐿 𝑃𝑜𝑒𝑡𝑟𝑦
- Carter Nell: 𝐴𝑓𝑟𝑖𝑘𝑎𝑎𝑛𝑠 𝐸𝐴𝑇 𝑉𝑜𝑜𝑟𝑑𝑟𝑎𝑔
- Eckehard Fitchet: 𝐸𝑛𝑔𝑙𝑖𝑠ℎ 𝐹𝐴𝐿 𝑃𝑜𝑒𝑡𝑟𝑦
- Isabella Green: 𝐻𝑎𝑛𝑑𝑠𝑘𝑟𝑖𝑓
- Amber Scholtz: 𝐻𝑎𝑛𝑑𝑠𝑘𝑟𝑖𝑓
- Adin Frost: 𝐸𝑛𝑔𝑙𝑖𝑠ℎ 𝐻𝐿 𝑃𝑜𝑒𝑡𝑟𝑦
- Esje Rossouw: 𝐸𝑛𝑔𝑙𝑖𝑠ℎ 𝐹𝐴𝐿 𝑃𝑜𝑒𝑡𝑟𝑦
- Mia Manuels: 𝐻𝑎𝑛𝑑𝑠𝑘𝑟𝑖𝑓
- Mijanke du Raan: 𝐴𝑓𝑟𝑖𝑘𝑎𝑎𝑛𝑠 𝐻𝑇 𝑉𝑜𝑜𝑟𝑑𝑟𝑎𝑔
- Mia Williams: 𝐴𝑓𝑟𝑖𝑘𝑎𝑎𝑛𝑠 𝐸𝐴𝑇 𝑉𝑜𝑜𝑟𝑑𝑟𝑎𝑔
- Zeeta Pieters: 𝐻𝑎𝑛𝑑𝑠𝑘𝑟𝑖𝑓
- Lienka Nieuwoudt: 𝐴𝑓𝑟𝑖𝑘𝑎𝑎𝑛𝑠 𝐻𝑇 𝑂𝑝𝑠𝑡𝑒𝑙
- Abulele Kamnqa: 𝐸𝑛𝑔𝑙𝑖𝑠ℎ 𝐻𝑜𝑚𝑒 𝐿𝑎𝑛𝑔𝑢𝑎𝑔𝑒 𝐸𝑠𝑠𝑎𝑦 & 𝑃𝑜𝑒𝑡𝑟𝑦
- Zinah Diedericks: 𝐻𝑎𝑛𝑑𝑠𝑘𝑟𝑖𝑓
- Esona Noqwaka: 𝐸𝑛𝑔𝑙𝑖𝑠ℎ 𝐻𝐿 𝐿𝑖𝑡𝑒𝑟𝑎𝑡𝑢𝑟𝑒 – 𝑃𝑜𝑒𝑡𝑟𝑦
- Genisa Olivier: 𝐸𝑛𝑔𝑙𝑖𝑠ℎ 𝐹𝐴𝐿 𝐿𝑖𝑡𝑒𝑟𝑎𝑡𝑢𝑟𝑒 – 𝑃𝑜𝑒𝑡𝑟𝑦
- Lana van Zyl: 𝐴𝑓𝑟𝑖𝑘𝑎𝑎𝑛𝑠 𝐻𝑇 𝑉𝑜𝑜𝑟𝑑𝑟𝑎𝑔
- Hendre Louw: 𝐴𝑓𝑟𝑖𝑘𝑎𝑎𝑛𝑠 𝐻𝑇 𝑉𝑜𝑜𝑟𝑑𝑟𝑎𝑔
- Azar Scheepers: 𝑆𝑛𝑟 𝐾𝑙𝑎𝑣𝑖𝑒𝑟 𝐷𝑢𝑒𝑡
- Luhan Killian: 𝑆𝑛𝑟 𝐾𝑙𝑎𝑣𝑖𝑒𝑟 𝐷𝑢𝑒𝑡 & 𝐾𝑙𝑎𝑣𝑖𝑒𝑟: 𝐾𝑜𝑛𝑠𝑒𝑟𝑡𝑝𝑟𝑜𝑔𝑟𝑎𝑚

Just the best gives satisfaction. 💙💛❤️

Address

School Street
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:30
Tuesday 07:00 - 15:30
Wednesday 07:00 - 15:30
Thursday 07:00 - 15:30
Friday 07:00 - 14:15

Telephone

+27227131161

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Vredenburg Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Laerskool Vredenburg Primary School:

Shortcuts

Share

Category

Nearby government services


Other Public Schools in Vredenburg

Show All