Primêre Skool Naudeville

Call Directions Website Contact the organization

Primêre Skool Naudeville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Primêre Skool Naudeville, Mostertstraat 2 Naudeville, Welkom.

Krieket 🏏 Baie geluk aan Eben Fourie wat vandag 149 lopies geslaan het by St. Andrews se o/11krieket toernooi!Ons is bai...
30/10/2026

Krieket 🏏
Baie geluk aan Eben Fourie wat vandag 149 lopies geslaan het by St. Andrews se o/11krieket toernooi!

Ons is baie trots op jou!

Ons het vandag by die Gr. R'e gaan kuier en ń lekker ysie vir hulle gegee.Ons kan nie wag om julle volgende jaar te sien...
30/10/2026

Ons het vandag by die Gr. R'e gaan kuier en ń lekker ysie vir hulle gegee.

Ons kan nie wag om julle volgende jaar te sien nie 😁

Baie geluk met juf. Anime se verjaardag 🎁🎊🎉
30/10/2026

Baie geluk met juf. Anime se verjaardag 🎁🎊🎉

Ons is besig om ons dogters badkamers mooi te maak 😁
29/10/2026

Ons is besig om ons dogters badkamers mooi te maak 😁

Dankie aan CFAO Mobility Toyota Welkom wat ons Gr. 1 en Gr. 2 gronde opgedateer het.Dit lyk sommer nou baie mooi en veil...
29/10/2026

Dankie aan CFAO Mobility Toyota Welkom wat ons Gr. 1 en Gr. 2 gronde opgedateer het.

Dit lyk sommer nou baie mooi en veilig vir ons leerders.

Loer gerus na ons "voor" en "na" foto's 👀

Graad 4 Inligtingsaand📅 Donderdag, 5 November⏰ 17:00📍 Primêre Skool Naudeville Skoolsaal.Wees gereed vir Graad 4 😁
28/10/2026

Graad 4 Inligtingsaand
📅 Donderdag, 5 November

⏰ 17:00

📍 Primêre Skool Naudeville Skoolsaal.

Wees gereed vir Graad 4 😁

Baie geluk Mia Best (oud-Naudie)
27/10/2026

Baie geluk Mia Best (oud-Naudie)

In die klas 🧑‍🏫Die Graad 1's het ń rympie voorgedra"Bou, bou jou splinternuwe huis."
27/10/2026

In die klas 🧑‍🏫
Die Graad 1's het ń rympie voorgedra
"Bou, bou jou splinternuwe huis."

Netbal 🏐Baie geluk aan juffrou Grizelda du Plessis en juffrou Anzél Schoeman met die suksesvolle voltooiing van hulleNSA...
26/10/2026

Netbal 🏐
Baie geluk aan juffrou Grizelda du Plessis en juffrou Anzél Schoeman met die suksesvolle voltooiing van hulle
NSA Vlak 1- Netbal- afrigtingskursus

Ons is baie trots op julle!

Address

Mostertstraat 2 Naudeville
Welkom
9459

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Primêre Skool Naudeville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Primêre Skool Naudeville:

Share

Nearby government services