30/12/2024
Grapevine ECD Forum
Forum vir VKO sentrums in Breedevallei
30/12/2024
06/06/2023
Grapevine ECD Forum se Kinderbeskermings optog en Program vir 2023 met kinders uit verskeie ECD sentrums het vandag รฑ optog vanaf Kerkplein gehad en is met รฑ program by NGK Worcester Vallei afgesluit.๐ฅ
31/05/2023
31 Mei 2023 Kinderbeskermings program by ACVV Bollieland.
13/05/2023
Sars en NPO werkswinkel aangebied deur Grapevine ECD Forum 11 Mei 2023๐๐ป
Grapevine ECD Forum het op 30 Maart 2023 hul jaarlikse sportdag aangebied te Bolandpark. ๐๐Breedevallei Munisipaliteit ๐๐ het die sportveld gratis beskikbaar gestel vir Grapevine ECD Forum, die polisie, brandweer, Sasko en ander rolspelers was deel van die suksesvolle sportdag. Sasko se broodmannetjie het tot groot vermaak van die kinders ook aan items deelgeneem en elke deelnemer het รฑ inkleurboek en koekies van Sasko ontvang. ๐๐๐Indien u deel wil wees van Grapevine ECD Forum skakel asseblief vir Denise Fortuin 079 743 3148 voorsitter van Grapevine ECD Forum!!
Kinderbeskermings week 2022
02/06/2019
Grapevine ECD Forum Kinderbeskermings dag 2019!!!
06/06/2018
Staan op vir kinderregte.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Hoogstr
Worcester
6849
