Laerskool Orion Amptelik

Laerskool Orion Amptelik

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Orion Amptelik, Public School, 6 Toinette Street, Alberton.

โญ๏ธ ๐™ˆ๐™€๐™ ๐™”๐™’๐™€๐™ โญ๏ธ
By Laerskool Orion glo ons dat elke Orie-kind met geloof in Jesus en met YWER in die hart sy drome kan bereik. ๐ŸŒŸ Hier groei sterre wat met liefde, moed en toewyding hul lig vir ander laat skyn. โœจ

03/06/2026

๐Ÿ’๐—ฉ๐—ฅ๐—ข๐—จ๐—˜-๐—”๐—”๐—ก๐——๐Ÿ’
๐Ÿฅผ๐Ÿ’Ÿ"๐˜’๐˜ ๐˜’ ๐˜ž๐˜ˆ๐˜› ๐˜‹๐˜–๐˜Œ๐˜• '๐˜• ๐˜‰๐˜“๐˜ˆ๐˜ก๐˜Œ๐˜™!"๐Ÿฅผ๐Ÿ’Ÿ
๐Ÿ’Dames, merk solank ๐Ÿฎ๐Ÿญ ๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ op julle kalenders vir 'n heerlike aand van kuier, lag en ontspanning!๐Ÿ’

โญVir slegs R500 per persoon kan jy 'n onvergeetlike aand saam met vriendinne geniet, weg van die alledaagse gejaag. 'n Smullekker ete word bedien, terwyl Arno Jordaan vir die vermaak sorg met sy gewilde musiek.โญ

Alle fondse wat ingesamel word, word aangewend vir ons broodjieprojek by die skool.

๐Ÿ“ž Kontak Mercia vir meer inligting of om jou plek te bespreek:
072 128 8996

Moenie uitmis nie โ€“ hierdie beloof om 'n besonderse aand te wees! ๐ŸŒธโœจ

Arno Jordaan

03/06/2026

๐Ÿ—ฃ๐—ฅ๐—˜๐——๐—˜๐—ก๐—”๐—”๐—ฅ๐—ฆ๐Ÿ—ฃ
โญBaie geluk aan Kesia Katzke (Gr. 7) wat โ€™n uitstekende 4de plek algeheel behaal het tydens die Oos-Gauteng ATKV Redenaarskompetisie!โญ

โญKesia het haar skool met trots verteenwoordig en was net een plek weg van kwalifikasie vir die Suid-Afrikaanse kampioenskappe. Dis โ€™n besonderse prestasie op hierdie vlak.โญ

Jou harde werk en selfvertroue het beslis vrugte afgewerp. Wel gedaan, Kesia! Die Ories is baie trots op jou!โญ๐Ÿ’™โค๏ธ

02/06/2026

๐Ÿ‰๐—ฅ๐—จ๐—š๐—•๐—ฌ๐Ÿ‰
โญLiga: Orion vs Randhartโญ
3 Junie 2026
By Laerskool Randhart

02/06/2026

๐Ÿ“–SAALOPENING BY DIE ORIES๐Ÿ“–
โญ๏ธMnr. Andrรฉ Snyman het vanoggend die saalopening behartig en met die leerders gesels oor die belangrikheid daarvan om altyd die waarheid te praat.โญ๏ธ

Hy het vier redes uitgelig waarom eerlikheid so belangrik is:
๐Ÿ”น Mense vertrou jou โ€“ Wanneer jy die waarheid praat, weet jou maats en onderwysers dat hulle op jou kan staatmaak.
๐Ÿ”น Jy verdien respek โ€“ Eerlike mense word gerespekteer omdat hulle opreg en betroubaar is.
๐Ÿ”น Dit voorkom konflik โ€“ Baie misverstande en argumente ontstaan wanneer mense nie die waarheid praat nie. Eerlikheid help om vrede te bewaar.
๐Ÿ”น Dit gee gemoedsrus โ€“ Wanneer jy die waarheid praat, hoef jy nie bekommerd te wees oor stories wat onthou of reggemaak moet word nie. Jy kan met 'n rustige hart leef.

Hy het afgesluit met 3 Johannes 1:4:
"Ek het geen groter vreugde as dit nie: om te hoor dat my kinders in die waarheid wandel."

Mag ons as Ories altyd daarna streef om mense van waarheid, eerlikheid en integriteit te wees. ๐Ÿ’™โค๏ธ

Photos from Laerskool Orion Amptelik's post 01/06/2026

๐Ÿ๐—ก๐—˜๐—ง๐—•๐—”๐—Ÿ๐Ÿ
๐Ÿ๐ŸŒป Baie geluk, O.10A Netbalspan! ๐ŸŒป๐Ÿ

Ons is ongelooflik trots op julle prestasie by die Butterfly-toernooi waar julle 'n uitstekende 2de plek behaal het! Julle, spanwerk en positiewe gesindheid op en langs die baan het werklik vrugte afgewerp.

'n Spesiale gelukwensing aan Mia Nefdt wat aangewys is as die o.10 Verdediger van die Toernooi. Wat 'n besonderse prestasie en welverdiende erkenning vir jou toewyding en talent!

Dankie dat julle ons skool met trots verteenwoordig het. Mag hierdie prestasie net die begin wees van nog vele hoogtepunte.

๐Ÿ’™๐Ÿค Ons is trots op elkeen van julle! ๐Ÿค๐Ÿ’™

Photos from Laerskool Orion Amptelik's post 01/06/2026

๐Ÿšดโ€โ™‚๏ธ๐—•๐—˜๐—ฅ๐—š๐—™๐—œ๐—˜๐—ง๐—ฆ๐Ÿšดโ€โ™€๏ธ
โญBaie geluk aan ons Bergfiets-leerders wat hierdie naweek uitstekend presteer het by Steyn City!โญ

โญDie Ories het hul staal gewys en 'n puik 46ste plek uit 106 deelnemende skole behaal, 'n besonderse prestasie waarop ons baie trots is.โญ

โญBaie geluk aan elke ryer wat die Ories met trots verteenwoordig het. Julle harde werk en spangees is 'n inspirasie.โญ

Ories, ons is ongelooflik trots op julle! ๐Ÿ’™โค๏ธ๐Ÿšดโ€โ™‚๏ธ๐Ÿšดโ€โ™€๏ธ

01/06/2026

Die Ories groet vir Juffrou Maryka Botha wat 'n nuwe hoofstuk in haar loopbaan aanpak en haar nuwe pos in Vereeniging gaan begin.

Baie dankie vir die liefde, geduld, omgee en toewyding waarmee jy elke dag in jou Graad 2-klas 'n verskil gemaak het. Jou positiewe invloed op die leerders en jou bydrae tot die Orion-familie sal lank onthou word.

Ons wens jou alle voorspoed, geluk en sukses toe met hierdie nuwe uitdaging. Mag hierdie nuwe pad vir jou gevul wees met opwindende geleenthede, groot seรซninge en baie vreugde.
Dankie vir die verskil wat jy by die Ories gemaak het.

Sterkte en voorspoed vir die pad vorentoe!

01/06/2026

โค๐—ž๐˜„๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐—น ๐Ÿฎ ๐—จ๐—ถ๐˜๐—ฟ๐—ฒ๐—ถ๐—ธ๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ท๐—ฒ๐—ธโค
Alle skenkings kan ingehandig word by juf. Monique Grove (K12) teen 12 Junie 2026.
Baie dankie vir elkeen se ondersteuning en omgee โ€“ saam maak ons โ€™n verskil!โญ

Want your business to be the top-listed Government Service in Alberton?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


6 Toinette Street
Alberton
1448

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:30
Tuesday 07:30 - 14:30
Wednesday 07:30 - 14:30
Thursday 07:30 - 14:30
Friday 07:30 - 13:00