Lingcom Primere Skool GRT

Directions Contact the organization

Lingcom Primere Skool GRT Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lingcom Primere Skool GRT, Public School, Asterstreet, Kroonvale, Graaff-Reinet.

During the September holidays, some of our Imibala boys in Graaff-Reinet took part in a Tinderbox workshop, curated by O...
22/10/2026

During the September holidays, some of our Imibala boys in Graaff-Reinet took part in a Tinderbox workshop, curated by Oscar Henning in collaboration with the Rupert Museum. From making their own charcoal to creating art with natural materials, the boys got hands-on and explored their creative sides.

A special shoutout to our art volunteer, Shane, whose talent caught the team's attention and opened the door to exciting new opportunities!

Keep an eye out for the finished artwork at the Jan Rupert Art Museum in December!


Drie van ons Imibala Leerlinge het aan die KAROO EISTEDDFOD VISUAL ART (2D) deel geneem. Hulle het al drie Goud behaal.B...
19/10/2026

Drie van ons Imibala Leerlinge het aan die
KAROO EISTEDDFOD
VISUAL ART (2D) deel geneem. Hulle het al drie Goud behaal.

Baie geluk 👏👏👏



💙🤍❤️

Baie geluk aan ons leerders wat 80% prestasie in al hul vakke behaal het in kwartaal 3👏👏👏
19/10/2026

Baie geluk aan ons leerders wat 80% prestasie in al hul vakke behaal het in kwartaal 3👏👏👏

Vandag, 16 Oktober vier ons Base Dag. Stuur n mooi boodskappie ssn ons prinsipaal.As skool wil ons baie dankie aan Mnr. ...
16/10/2026

Vandag, 16 Oktober vier ons Base Dag. Stuur n mooi boodskappie ssn ons prinsipaal.
As skool wil ons baie dankie aan Mnr. Jacobs sê vir die goeie leier wat hy is vir die skool. Hy word waardeer



💙🤍❤️

🧻 HARTLIKE DANK VIR ONS SKENKING! 🧻Ons wil vandag 'n reuse dankie sê aan Die Girlas vir die ongelooflike skenking van to...
07/10/2026

🧻 HARTLIKE DANK VIR ONS SKENKING! 🧻

Ons wil vandag 'n reuse dankie sê aan Die Girlas vir die ongelooflike skenking van toiletpapier aan ons skool!

Dit mag dalk na 'n eenvoudige item klink, maar vir 'n groot skool is dit 'n massiewe en baie noodsaaklike behoefte. Ons is diep dankbaar vir u omgee-hart en ondersteuning.

Julle is ware sterre! ⭐






💙🤍❤️

Baie geluk aan Hayden Meshilinie en sy trotse juffrou Lorna Junies wat hom vergesel het na Oos-Londen.Hulle het vroeer v...
06/10/2026

Baie geluk aan Hayden Meshilinie en sy trotse juffrou Lorna Junies wat hom vergesel het na Oos-Londen.
Hulle het vroeer vanaand veilig terug gereis met goeie nuus!

Hayden het 2de plek behaal by die Spelling Bee! Ons skool, Sarah Baartman Distrik en gemeenskap is geweldig trots op hom.
Die skool wil ook sy mammie bedank wat so bankvas agter haar seuns staan en haar beste agter die skerms doen.





💙🤍❤️

Ons leerders het veilig teruggekom vanuit Stellenbosch!Ons wil baie geluk sê aan beide ons leerders wie so ver gekom het...
05/10/2026

Ons leerders het veilig teruggekom vanuit Stellenbosch!

Ons wil baie geluk sê aan beide ons leerders wie so ver gekom het in die WOW spelfees kompetisie.

Ons skool is geweldig trots op julle!

Vandag reis Me. Junies en Hayden Meshilinie weer na Oos-Londen ook vir n Spelling Bee kompetisie. Alle voorspoed en sterkte wens ons hulle toe!



💙🤍❤️

Vandag vier ons Onderwysersdag.Baie dankie aan ons Onderwysers personeel wie altyd hul beste probeer gee aan ons leerder...
05/10/2026

Vandag vier ons Onderwysersdag.

Baie dankie aan ons Onderwysers personeel wie altyd hul beste probeer gee aan ons leerders.

Stuur vandag jou waarderingsboodskappie aan jou of jou kind se onderwysers!



💙🤍❤️

WOW SPELFEES - NASIONAALJaymen en Hayden Meshilinie (ja, hulle is broers), vergesel deur hul onderwysers, Me. S. Sandra ...
02/10/2026

WOW SPELFEES - NASIONAAL

Jaymen en Hayden Meshilinie (ja, hulle is broers), vergesel deur hul onderwysers, Me. S. Sandra Lothering en Me. L. Junies het veilig in Stellenbosch aangekom.
Ons dank die Meester vir reisgenade🙌🙌🙏🙏

More sal hierdie twee leerders weereens deelneem aan die Nasionale Spefees kompetisie. Ons wil hulle alles van die beste toewens en ons is alreeds trots vir hoe ver hulle gekom het.

Geniet ook vir Stellenbosch!




, 💙🤍❤️

Address

Asterstreet, Kroonvale
Graaff-Reinet

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:15
Tuesday 07:30 - 14:15
Wednesday 07:30 - 14:15
Thursday 07:30 - 14:15
Friday 07:30 - 14:15

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lingcom Primere Skool GRT posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Lingcom Primere Skool GRT:

Shortcuts

Share

Category

Nearby government services