HART & BOSCH Village

Directions Website Contact the organization

HART & BOSCH Village Your iconic family destination in Hartenbos. Local food, crafts & fun for all ages — from Glenhoff draughts to kids’ rides and market stalls.
(1)

🍑🍒 BESTEL JULLE APPELKOSE EN KERSIES BY DIE OESTAFEL!Die seisoen is hier en ons wil graag weet wie almal belangstel!🍑 SU...
03/11/2026

🍑🍒 BESTEL JULLE APPELKOSE EN KERSIES BY DIE OESTAFEL!

Die seisoen is hier en ons wil graag weet wie almal belangstel!

🍑 SUPERGOLD APPELKOSE
Slegs R120 vir 'n 6 kg-boks!

Vars van Vogelsang Boerdery. Hierdie kleiner appelkose is hoog in pektien, ideaal vir konfyt en natuurlik heerlik om sommer so te eet!

🍒 KERSIES
Hoe meer kersies ons saam bestel, hoe goedkoper raak die prys!

So laat weet asseblief vir Die Oestafel indien julle belangstel om kersies of appelkose te bestel. Hoe meer belangstelling, hoe beter kan ons beplan!

📲 Wil jy op hoogte bly van pryse, bestellings en wat Die Oestafel alles in voorraad het? Sluit aan by ons WhatsApp-groep:

https://chat.whatsapp.com/HANt6f6uAIsFYK6ibmDWJv?s=sw&p=a&iam=2

📍 Die Oestafel @ Hart & Bosch Village, Hartenbos

🍈 Die lekkerste koejawels by Die Oestafel!Kry 'n hele 5 kg-boks heerlike koejawels vir slegs R105!En goeie nuus! Die Oes...
03/11/2026

🍈 Die lekkerste koejawels by Die Oestafel!

Kry 'n hele 5 kg-boks heerlike koejawels vir slegs R105!

En goeie nuus! Die Oestafel is môre weer oop, so kom maak gerus 'n draai en kry joune! 😋

📍 Die Oestafel @ Hart & Bosch Village, Hartenbos

🏉🇿🇦 DIE BOKKE OP DIE GROOT SKERM BY GLENHOFF BRAUHAUS!Die Springbokke se November-wedstryde is hier en ons is reg vir le...
02/11/2026

🏉🇿🇦 DIE BOKKE OP DIE GROOT SKERM BY GLENHOFF BRAUHAUS!

Die Springbokke se November-wedstryde is hier en ons is reg vir lekker rugby, koue drankies en goeie geselskap by Hart & Bosch Village! 💚💛

🏉 Komende wedstryde:

🇮🇹 Saterdag 7 November
Springbokke vs Italië | 13:40

🇫🇷 Vrydag 13 November
Springbokke vs Frankryk | 22:10

🇮🇪 Saterdag 21 November
Springbokke vs Ierland | 18:40

⛺ Ons het nou 'n GROOT TENT, so reën of sonskyn, die rugbygees gaan voort!

🍔 Lekker kos
🍻 Koue drankies
📺 Rugby op die groot skerm

Bring jou familie en vriende, trek jou groen en goud aan en kom ondersteun die Bokke saam met ons!

📍 Glenhoff Brauhaus, Hart & Bosch Village, Hartenbos

02/11/2026

🏉🇿🇦 Die Bokke is terug en ons kyk saam op die GROOT SKERM by Die Village! 💚💛

Die Springbokke se November-wedstryde is om die draai! Bring jou familie en vriende en kom ondersteun die Bokke saam met ons.

⛺ En hierdie keer het ons 'n GROOT TENT! Reën of sonskyn, julle kan steeds die rugby saam met ons kom geniet!

🎥 Hier is 'n video van die Junie-toetsreeks om julle sommer weer lus te maak vir lekker rugby by Die Village!

🏉 Komende wedstryde:

🇮🇹 Saterdag 7 November
Springbokke vs Italië | 13:40

🇫🇷 Vrydag 13 November
Springbokke vs Frankryk | 22:10

🇮🇪 Saterdag 21 November
Springbokke vs Ierland | 18:40

🍔 Lekker kos by Glenhoff Brauhaus
🍻 Koue drankies
📺 Rugby op die groot skerm
⛺ 'n Groot tent vir ingeval dit reën!

📍 Hart & Bosch Village, Hartenbos

Trek jou groen en goud aan en kom kyk die Bokke saam met ons! 🇿🇦

💙💗 STITCH & ANGEL IS TERUG! 💗💙Goeie nuus! Stitch en Angel maak vanmiddag weer 'n draai by The Playhaus by Hart & Bosch V...
31/10/2026

💙💗 STITCH & ANGEL IS TERUG! 💗💙

Goeie nuus! Stitch en Angel maak vanmiddag weer 'n draai by The Playhaus by Hart & Bosch Village! 🥳

📍 Vandag se verskynings: ⏰ 12:30 ⏰ 14:30

En dis nie al nie! 😍 Hulle is môre weer terug vir nog kuierpret en spesiale oomblikke saam met die kleingoed!

Bring die kinders, kom ontmoet hul gunstelingkarakters en maak sommer 'n paar mooi herinneringe!

Ons sien julle by The Playhaus! 💙

31/10/2026

🎉 KOM KUIER SAAM! 🛍️

Maak gereed vir 'n gesellige Vrydagaand by Hart & Bosch Village se MARKAAND!

Kom snuffel tussen meer as 40 stalletjies, ontdek unieke produkte en geniet 'n heerlike verskeidenheid kos en drinkgoed. Van wood-fired pizzas en pasteie tot wraps, gevulde pannekoeke, bubble waffles, milkshakes, biltong en nog vele meer! 😍

📅 Vrydag, 6 November ⏰ 18:00 – 21:00 📍 Hart & Bosch Village, R102, Hartenbos

Bring die familie, nooi jou vriende en kom geniet 'n aand vol lekker kos, inkopies en geselligheid!

Ons sien jou daar! 🎊

🐾 The Village is PET FRIENDLY! 🐶🐾Yes, your four-legged friends are welcome too! Bring your furry companion along for a l...
31/10/2026

🐾 The Village is PET FRIENDLY! 🐶🐾

Yes, your four-legged friends are welcome too! Bring your furry companion along for a little outing and treat them to an ice cream. 🍦🐕

Because a visit to The Village is even better with your best friend by your side! ❤️

📍 Hart & Bosch Village

🍔🍕 Ons nuwe spyskaart is reg en gereed vir julle!Ons het 'n paar heerlike nuwe geregte by Glenhoff Brauhaus se spyskaart...
30/10/2026

🍔🍕 Ons nuwe spyskaart is reg en gereed vir julle!

Ons het 'n paar heerlike nuwe geregte by Glenhoff Brauhaus se spyskaart gevoeg, en ons kan nie wag dat julle dit probeer nie!

Kom kuier, bestel iets lekkers en laat weet ons wat julle van die nuwe items dink! 🍽️

📍 Glenhoff Brauhaus @ Hart & Bosch Village, Hartenbos

30/10/2026

🔫 Gel Blasters by PlayHaus!

Op soek na iets lekker vir die kinders om hierdie naweek te doen?

🎯 Gel Blasters is elke dag hierdie naweek beskikbaar by PlayHaus @ Hart & Bosch Village vir slegs R120 per persoon!

Bring die kinders vir 'n bietjie aksie en hope pret!

📍 Hart & Bosch Village, Hartenbos

🥞 Banana & Caramel Pancakes!A little sweetness to brighten your day! Enjoy a delicious banana and caramel pancake from F...
29/10/2026

🥞 Banana & Caramel Pancakes!

A little sweetness to brighten your day! Enjoy a delicious banana and caramel pancake from Flipp'n Pancakes for only R30.

Perfect for a little afternoon treat!

📍 Flipp'n Pancakes @ Hart & Bosch Village, Hartenbos.

Address

R102
Hartenbos
6500

Opening Hours

Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HART & BOSCH Village posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to HART & BOSCH Village:

Shortcuts

Share

Category

Nearby government services