13/11/2026
🍀 VRYDAG DIE 13DE? GEEN SLEGTE VIBES BY TOLHUIS NIE! 😎
Hier gebeur net GOEIE DINGE! ❤️
Dis wedstrydaand, Langebaan! 🏉🏆
Maak seker jy slaan voorraad op van al jou gunstelinge voordat jy vanaand gemaklik inskuif vir die GROOT wedstryd!
Ons rakke kreun onder die tuisgemaakte lekkernye, heerlike gebak, soet verleidings en sommer hope ander lekker dinge om jou aand ekstra spesiaal te maak. 😋
☕ Wip gou in, ondersteun plaaslik en vat 'n bietjie Tolhuis-lekkerte huis toe!
⏰ AFSKOP: 22:10
Want Vrydag die 13de verdien mos ook 'n ekstra bietjie lekkerte! 😉
Tolhuis – Waar Langebaan bymekaarkom. ❤️
🍀 FRIDAY THE 13TH? NO Bad Juju at TOLHUIS! 😎
Only GOODNESS happens here! ❤️
It's game night, Langebaan! 🏉🏆
Make sure you stock up on all your favourites before settling in for tonight's BIG game!
Our shelves are bursting with homemade goodness, delicious baked treats, sweet temptations and plenty of lekker goodies to make your evening extra special. 😋
☕ Pop in, shop local and take a little Tolhuis goodness home!
⏰ KICK-OFF: 22:10
Because Friday the 13th deserves a little extra lekker! 😉
Tolhuis – Where Langebaan gathers. ❤️