Laerskool Republiek

Directions

Laerskool Republiek Inligting aangaande die skool en skoolaktiwiteite

Rippies het gestem, die stemme is getel en hier is die uitslae én inligting oor Maandag, 2 November 2026 se kleredrag.
30/10/2026

Rippies het gestem, die stemme is getel en hier is die uitslae én inligting oor Maandag, 2 November 2026 se kleredrag.

29/10/2026
Dankie vir ons skoolbussies se nuwe skadunet, .Africa!  Dit lyk spoggerig!
29/10/2026

Dankie vir ons skoolbussies se nuwe skadunet, .Africa! Dit lyk spoggerig!

Die finale praatjieaand het vanaand plaasgevind. Ons deelnemers het met idioom toesprake die gehoor aan hulle lippe laat...
28/10/2026

Die finale praatjieaand het vanaand plaasgevind. Ons deelnemers het met idioom toesprake die gehoor aan hulle lippe laat hang!

Graad R–3
Wenner: Zeyan Harmse
Tweede: Keyanke Carr
Derde: Allizen Venter

Graad 4–7
Wenner: Helenke Claassens
Tweede: Ilona Esterhuizen
Derde: Annebelle Smit

Dankie aan ons beoordelaars, me. Suzette Smal en twee onderhoofdogters van Hoërskool Dr. Malan Amptelik, Megan Welman en Clarese Lombaard, vir julle tyd en dat julle gehelp het om woorde lewe te gee.

Baie geluk aan ons leiers van 2027!
27/10/2026

Baie geluk aan ons leiers van 2027!

Tannie Christel het Sondag verjaar en die prefekte en Panarottis Meyerton het haar vandag met 'n heerlike pizza bederf!
20/10/2026

Tannie Christel het Sondag verjaar en die prefekte en Panarottis Meyerton het haar vandag met 'n heerlike pizza bederf!

Baie geluk aan die wenners van ons inkleurkompetisie. Hulle kreatiwiteit het vir elkeen 'n snoepiekoopbewys in die sak g...
16/10/2026

Baie geluk aan die wenners van ons inkleurkompetisie. Hulle kreatiwiteit het vir elkeen 'n snoepiekoopbewys in die sak gebring.

Address

Rose Avenue
Meyerton
1961

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Republiek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category

Nearby government services