Laerskool Voorwaarts

Directions Website Contact the organization

Laerskool Voorwaarts KENNIS TOT MAG Laerskool Voorwaarts is gelee in Riversdale, Meyerton

03/11/2026

’N STEWIGE BEGIN VIR ’N BLINK TOEKOMS!

✨ Is jou kleinding reg vir ’n groot avontuur vol nuwe maatjies, speel, leer en ontdek?
By Laerskool Voorwaarts glo ons dat elke kind se reis met klein treetjies begin, maar tot GROOT drome kan lei! 🎒

📚 GRAAD R 2027 – INSKRYWINGS IS OOP!

📝 Inskrywingsvorms is by die skoolkantoor beskikbaar.
Gee jou kind die geleentheid om met selfvertroue te groei, nuuskierig te ontdek en met liefde te leer.

📣 Kom word deel van die Voorwaarts-familie! Ons sien daarna uit om jou kleinding te verwelkom!

💙❤️💛 Laerskool Voorwaarts – Kennis tot Mag! 💙❤️💛

Baie geluk aan Juffrou Bernice en haar man!Hartlik geluk met die geboorte van julle pragtige dogtertjie! đź’• Mag hierdie k...
03/11/2026

Baie geluk aan Juffrou Bernice en haar man!

Hartlik geluk met die geboorte van julle pragtige dogtertjie! đź’• Mag hierdie kosbare klein bondeltjie liefde julle huis vul met eindelose vreugde, liefde en mooi herinneringe.

Mag die Here haar elke dag beskerm, seën en lei, en mag julle die wonderlike voorreg geniet om haar groot te maak.

Baie liefde en geluk met hierdie besondere nuwe hoofstuk in julle lewe! đź’—

BAIE GELUK AAN ONS VORIES-MAATSBaie geluk aan ons Vories-maats wat gekies was vir die O/12 Vaal Kings-hokkiespanHulle he...
29/10/2026

BAIE GELUK AAN ONS VORIES-MAATS

Baie geluk aan ons Vories-maats wat gekies was vir die O/12 Vaal Kings-hokkiespan

Hulle het die afgelope twee weke aan die JHL (Joburg Hockey League) deelgeneem en skitterend gevaar🏑

Altwee O/12 Spanne speel vanaand in die Finaal, ons wens hulle sterkte toe 💙💛🤍

Baie geluk aan:

đź’™ Dean Mare
đź’™ Divan Swart
đź’™ Daniel Joshua Naude
đź’™ Kaylie Van Heerden

Ons is ongelooflik trots op julle. Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir hokkie maak ons harte sommer baie bly. Julle het jul skool en span met trots verteenwoordig.🏑

Hou aan om groot te droom, hard te werk en julle talente te gebruik. Die toekoms lĂŞ oop voor julle.

Vories is trots op julle.

BAIE GELUK AAN ONS VORIES-MAATSBaie geluk aan ons Vories-maats wat gekies was vir die O/13 Vaal Kings-hokkiespanHulle he...
29/10/2026

BAIE GELUK AAN ONS VORIES-MAATS

Baie geluk aan ons Vories-maats wat gekies was vir die O/13 Vaal Kings-hokkiespan

Hulle het die afgelope twee weke aan die JHL (Joburg Hockey League) deelgeneem en skitterend gevaar🏑

Baie geluk aan:

đź’™ Cherize De Wet
đź’™ Louwrens Meintjes
💙 Zandré van Niekerk

Ons is ongelooflik trots op julle. Julle harde werk, deursettingsvermoë en passie vir hokkie maak ons harte sommer baie bly. Julle het jul skool en span met trots verteenwoordig.🏑

Hou aan om groot te droom, hard te werk en julle talente te gebruik. Die toekoms lĂŞ oop voor julle.

Vories is trots op julle.

Baie dankie aan Romans Pizza Drie Riviere vir julle uitstekende diens en vriendelike hulp met die voorbereiding van ons ...
29/10/2026

Baie dankie aan Romans Pizza Drie Riviere vir julle uitstekende diens en vriendelike hulp met die voorbereiding van ons revuegroep se kospakkies vir Maandag, Dinsdag en Woensdag! 🍕✨

Ons waardeer dit opreg dat julle gehelp het om ons revueweek ’n bietjie makliker en soveel lekkerder te maak. Dankie vir julle moeite, goeie diens en bereidwilligheid om ons te help. Dit is altyd ’n voorreg om met mense en besighede saam te werk wat daardie ekstra myl stap!

Dankie dat julle ’n stukkie van ons revue-avontuur deel gemaak het! Julle ondersteuning beteken vir ons baie. ❤️

💙💛 EENMAAL ’N VORIE, ALTYD ’N VORIE!💛💙Het jy jou skooldae by Laerskool Voorwaarts deurgebring? Dan is hierdie projek spe...
28/10/2026

💙💛 EENMAAL ’N VORIE, ALTYD ’N VORIE!💛💙

Het jy jou skooldae by Laerskool Voorwaarts deurgebring? Dan is hierdie projek spesiaal vir jou! 🥰

Ons nooi al ons voormalige Vories uit om deel te word van ons Vorie-slotprojek. Vir slegs R50 per slot kan jy jou naam, herinneringe en Vorie-trots verewig en ’n spesiale band met Laerskool Voorwaarts vorm.

Kom deel in hierdie besondere inisiatief en wys dat jou hart steeds by Voorwaarts lĂŞ!

đź“… Sluitingsdatum vir deelname: 27 November 2026

📌 Die datum waarop die slotte gehang sal word, sal nog bevestig word.

📞 Kontak ons vir meer inligting: 073 207 2482

✨🎭 DIE TYD HET AANGEBREEK! 🎭✨Vories se wêreld van verbeelding!Die oomblik waarvoor ons so lank uitgesien het, is hier! D...
27/10/2026

✨🎭 DIE TYD HET AANGEBREEK! 🎭✨

Vories se wĂŞreld van verbeelding!

Die oomblik waarvoor ons so lank uitgesien het, is hier! Die gordyne gaan oop, die ligte skyn helder en ons Vories is reg om ons te betower met ’n wêreld vol magie, kreatiwiteit, kleur en verbeelding!

Ons harte klop van opgewondenheid terwyl ons leerders die verhoog betree om hul talent, harde werk en pragtige verbeelding met ons te deel. ❤️

Maak julle gereed vir ’n onvergeetlike konsert vol glimlagte, verrassings en spesiale oomblikke!

Ons Vories se wêreld van verbeelding het begin — en ons kan nie wag om saam met julle te droom nie.

Baie geluk, Oom Freddie!Dankie vir alles wat Oom by die skool doen. Dankie dat Oom altyd reg is om te help. Oom se harde...
26/10/2026

Baie geluk, Oom Freddie!

Dankie vir alles wat Oom by die skool doen. Dankie dat Oom altyd reg is om te help. Oom se harde werk, behulpsaamheid en omgee maak ’n groot verskil by ons skool. 🔧❤️

Mag Oom se nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid, baie geluk, liefde en seën. Ons waardeer Oom opreg en is baie dankbaar om Oom deel van ons skoolfamilie te hê!

Ons Vories is so trots op ons oud-leerder, Darius Botha, wat aan die Jeug Olimpiese Spele gaan deelneem.Baie geluk Dariu...
21/10/2026

Ons Vories is so trots op ons oud-leerder, Darius Botha, wat aan die Jeug Olimpiese Spele gaan deelneem.

Baie geluk Darius!

Baie geluk aan ons TOP 10-presteerders met julle puik akademiese uitslae! Julle harde werk, toewyding en deursettingsver...
19/10/2026

Baie geluk aan ons TOP 10-presteerders met julle puik akademiese uitslae! Julle harde werk, toewyding en deursettingsvermoë verdien groot lof. Ons is baie trots op julle! Hou so aan! 🌟

Graad 4
1. Potgieter Miané – 96.17%
2. Human Anica – 94.42%
3. Muller Suzanne – 94.39%
4. Harmse Juané – 94.14%
5. Botha Gabriel – 93.31%
6. Maartens Aeva – 93.08%
7. Jansen Lémuël – 92.75%
8. Walker Dirk – 91.92%
9. Dormehl Jean-Marc – 91.89%
10. Pestana Catherine – 91.72%

Graad 5
1. Van Niekerk Johani – 95.22%
2. Wassermann Micah – 93%
3. Le Roux Anja – 92.78%
4. Dalziel Lehandri – 92.50%
5. Swart Kaylee – 91.69%
6. Groenewald Abigail – 91.39%
7. Bellingan Ashley – 90.03%
8. Takarupiwa Mariela-Elorah – 89.78%
9. Pieterse Sophia-Lynn – 88.39%
10. Grové Miané – 87.92%

Graad 6
1. Van der Merwe Melchior – 94.81%
2. Roelofs Katelyn – 94.06%
3. Coetzee Juane – 93.56%
4. Okes Hanru – 92.32%
5. Lottering Iwan – 91.65%
6. De B**r Zian – 91.22%
7. Engelbrecht Juan – 88.6%
8. Pretorius CJ – 88.19%
9. Hattingh Lilian – 88.07%
10. Du Plessis Micah – 87.92%

Graad 7
1. Van Rooyen Hannemari – 97.37%
2. Horn Brandon – 97.12%
3. Hirschfeld Alexander – 96.6%
4. Botha Nadia – 96.33%
5. Le Roux Anoescha – 94.86%
6. Jansen van Vuuren Ava – 93.52%
7. Brits Luné – 92.84%
8. Bezuidenhout Marlo – 92.39%
9. Strydom Zoey – 92.1%
10. Van Niekerk Zandré – 92.05%

Address

H/v Jan Neethling/& Kotie Steyn Straat
Meyerton
1961

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:00
Tuesday 07:30 - 13:00
Wednesday 07:30 - 13:00
Thursday 07:30 - 13:00
Friday 07:30 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Voorwaarts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Laerskool Voorwaarts:

Shortcuts

Share

Category

Nearby government services


Other Public Schools in Meyerton

Show All