Laerskool Middelburg

Directions Website

Laerskool Middelburg Laerskool Middelburg

03/11/2026

Daar’s ’n tyd vir kaalvoet dans en in ou klere speel,
en ‘n tyd vir blink skoene, netjiese rye en regop skouers. Jul dissipline is puik koedoekoppe!
By Laerskool Middelburg leer ons kinders om albei met oorgawe te doen!
Ons kyk met trots en verwondering na julle!

02/11/2026

Graad R gradeplegtigheid Juffrou Danell kon die trane nie keer toe sy begin praat oor ons kleine koedoekoppies nie. ☺️Ons is sooooo trots op elkeen en ons weet ons stuur ‘n groep uit wat 100% gereed is vir hul graad 1 avontuur!

02/11/2026
VANDAG SE DROME, MÔRE SE BEROEPE! Ons Graad 7-Koedoekoppe kry vandag die geleentheid om 'n kykie in die grootmenswêreld ...
30/10/2026

VANDAG SE DROME, MÔRE SE BEROEPE!

Ons Graad 7-Koedoekoppe kry vandag die geleentheid om 'n kykie in die grootmenswêreld te neem tydens ons Beroepsdag 2026!

Van groot drome tot blink toekomsplanne! Vandag gaan oor ontdek, leer en sommer lekker pret hê terwyl ons leerders die wêreld van verskillende beroepe verken.

✨ Droom groot, mik hoog en onthou: Jou toekoms begin by JOU!

🍁 Leerders van vandag, leiers van môre!

30/10/2026
Pilates ball, ‘n rek, ‘n tennisbal, “weighted blanket”…alles welkome, waardevolle hulpmiddels vir ons koedoekoppies!
29/10/2026

Pilates ball, ‘n rek, ‘n tennisbal, “weighted blanket”…alles welkome, waardevolle hulpmiddels vir ons koedoekoppies!

29/10/2026

Ouers van 5 + jariges: LOER HIER! 👣

Address

Joubert Street 32
Middelburg
1050

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Middelburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share