Huis Vergenoegd, Paarl

Call Directions Website Contact the organization

Huis Vergenoegd, Paarl Huis Vergenoegd Service Centre, Independent Living/Housing and Care facility for Elderly People situated in Paarl, South Africa
(NPO 011-721)

Independent Living facility: Bachelor flats, one bedroom flats, two bedroom flats
Care facility: single rooms, two bed rooms, three bed rooms. Service centre: a variety of services for older persons
Huis Ina Rens:single rooms, two bed rooms, three bed rooms.

18/09/2026
18/09/2026

Dag 4 in die week vir ouer persone was n sonnige, jolige en lekker saamkuier geleentheid by Huis Vergenoegd.

🍷🥂🎸

Dag 4 in die week vir ouer persone was n sonnige, jolige en lekker saamkuier geleentheid by Huis Vergenoegd.Dankie Kosie...
18/09/2026

Dag 4 in die week vir ouer persone was n sonnige, jolige en lekker saamkuier geleentheid by Huis Vergenoegd.

Dankie Kosie Slabber en Alicia Celliers vir die heerlike musiek van oggend en ook dankie aan al die HVG personeel en spysenier GERATEC wat agter die skerms reelings getref het om hierdie jolige, lekker samesyn aan te bied vir die geliefde inwoners van Huis Vergenoegd.
🍷🥂🎸

Dag 4 in die week vir ouer persone was n sonnige, jolige en lekker saamkuier geleentheid by Huis Vergenoegd.Wat is dan n...
18/09/2026

Dag 4 in die week vir ouer persone was n sonnige, jolige en lekker saamkuier geleentheid by Huis Vergenoegd.

Wat is dan nou meer lekker as om jou geliefde te sien? Wat is dan nou meer kosbaar as om saam te lag en n dankbare glimlag op hul gesigte te sien?

Vandag was een van daardie dae by Huis Vergenoegd.

Lekker musiek, heerlike kos en goeie geselskap.

Ons het "sout van die aarde" inwoners met n bietjie "peper" vir woemađź’ź

Dag 4 in die week vir ouer persone was n sonnige, jolige en lekker saamkuier geleentheid by Huis Vergenoegd. Ons het vro...
18/09/2026

Dag 4 in die week vir ouer persone was n sonnige, jolige en lekker saamkuier geleentheid by Huis Vergenoegd. Ons het vroeg oggend begin met n Mark verkope met allerhande heerlike lekkernye. 🍰🥧🍩🌮🍰

Dit was vandag Dag 3 in Huis Vergenoegd se week van ouer persone. Ons bring ons 90's + op die voorgrond vandag. Ons lief...
17/09/2026

Dit was vandag Dag 3 in Huis Vergenoegd se week van ouer persone.
Ons bring ons 90's + op die voorgrond vandag. Ons lieflike inwoners het aangesit vir ontbyt.đź’ź

Goedheid en guns 🥰🥰

Ons deel met GROOT trots Wie almal die ontbyt bygewoon het.

Dit was vandag Dag 3 in Huis Vergenoegd se week van ouer persone. Ons bring ons 90's + op die voorgrond vandag. Ons lief...
17/09/2026

Dit was vandag Dag 3 in Huis Vergenoegd se week van ouer persone.
Ons bring ons 90's + op die voorgrond vandag. Ons lieflike inwoners het aangesit vir ontbyt.đź’ź

Dankie GERATEC vir lieflike spyseniering.

Dag 2:  Week vir ouer persone.Huis Vergenoegd se inwoners geniet n SPUR aand terdeeeeeeeeee🍽️🍷🍟🍨Wat is nou meer lekker a...
16/09/2026

Dag 2: Week vir ouer persone.

Huis Vergenoegd se inwoners geniet n SPUR aand terdeeeeeeeeee🍽️🍷🍟🍨

Wat is nou meer lekker as n bakkie roomys op n Woensdag aand???

Address

174 Main Street
Paarl
7646

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27218703304

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Vergenoegd, Paarl posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Huis Vergenoegd, Paarl:

Shortcuts

Share

Nearby government services