Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum

Call Directions Website

Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum Hierdie blad is geskep om erkenning te gee aan die behoeftes van ons kinders wat hulle in wanhoop vind vir redes buite hul beheer.

Môreson bestaan uit 8 huise waarin 12 tot 14 kinders in elkeen deur bekwame kinder en jeugsorgwerkers versorg word.

Happy Birthday, Karin Schmidt! Today we celebrate a very special member of our Môreson family! ❤️For the past 8 years, K...
01/11/2026

Happy Birthday, Karin Schmidt!

Today we celebrate a very special member of our Môreson family! ❤️

For the past 8 years, Karin has been making a difference as a social worker at Môreson, offering care, guidance and support to the children who need it most.

Karin, thank you for your dedication, compassion and the important role you play in shaping young lives. Your work truly makes a difference!

Wishing you a beautiful birthday filled with love, laughter and all the happiness you deserve!

With love, your Môreson family! ❤️

𝗔 𝗵𝗼𝗺𝗲 𝘁𝗼 𝗳𝗲𝗲𝗹 𝘀𝗮𝗳𝗲 𝗶𝗻. 𝗔 𝗽𝗹𝗮𝗰𝗲 𝘁𝗼 𝗯𝗲 𝗽𝗿𝗼𝘂𝗱 𝗼𝗳.Our 𝗵𝗲𝗮𝗿𝘁𝗳𝗲𝗹𝘁 𝘁𝗵𝗮𝗻𝗸𝘀 to Steeledale Bestfence for donating the fencing mat...
23/10/2026

𝗔 𝗵𝗼𝗺𝗲 𝘁𝗼 𝗳𝗲𝗲𝗹 𝘀𝗮𝗳𝗲 𝗶𝗻. 𝗔 𝗽𝗹𝗮𝗰𝗲 𝘁𝗼 𝗯𝗲 𝗽𝗿𝗼𝘂𝗱 𝗼𝗳.

Our 𝗵𝗲𝗮𝗿𝘁𝗳𝗲𝗹𝘁 𝘁𝗵𝗮𝗻𝗸𝘀 to Steeledale Bestfence for donating the fencing material and New Age Fencing for the installation, making Môreson a home to proud off.

Your contribution goes beyond fencing, it helps nurture a sense of belonging and pride in the place our children call home. Thank you for caring for our Môreson family and making a lasting difference.

🎂 Baie geluk met jou verjaarsdag, Susan van Greunen! Susan is sedert 2022 deel van die Môreson-familie en vervul ’n bela...
08/10/2026

🎂 Baie geluk met jou verjaarsdag, Susan van Greunen!

Susan is sedert 2022 deel van die Môreson-familie en vervul ’n belangrike rol as ons verpleegkundige. Dankie, Susan, vir die sorg, deernis en toewyding waarmee jy na ons kinders se gesondheid en welstand omsien. 🩺

Mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met liefde, vreugde en goeie gesondheid. Vandag vier ons jou en die verskil wat jy by Môreson maak!

Baie geluk met jou verjaarsdag, Gustav!Gustav is al die afgelope 10 jaar deel van die Môreson-familie as ons instandhoud...
02/10/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Gustav!

Gustav is al die afgelope 10 jaar deel van die Môreson-familie as ons instandhoudingsbestuurder. Vandag vier ons hom en die waardevolle bydrae wat hy tot ons sentrum maak. 🛠️💙

Dankie vir jou harde werk, toewyding en alles wat jy doen om ons kinders se omgewing veilig en goed versorg te hou. Jou werk maak elke dag ’n verskil, en ons waardeer jou!

Mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid, vreugde en mooi oomblikke saam met jou geliefdes. Geniet jou spesiale dag! 🎂

🎉 Baie geluk met jou verjaarsdag, Susan! 🎂💛Vandag vier ons ’n besonderse vrou wat reeds vir baie dekades ’n onmisbare de...
24/09/2026

🎉 Baie geluk met jou verjaarsdag, Susan! 🎂💛

Vandag vier ons ’n besonderse vrou wat reeds vir baie dekades ’n onmisbare deel van Môreson is.

Susan Pretorius, as voorsitter is jou jarelange betrokkenheid soveel meer as net ’n titel. Jou hart vir Môreson, jou toewyding en die manier waarop jy deur die jare in soveel mense én kinders se lewens ’n verskil gemaak het, laat ’n besondere nalatenskap.

Dankie vir elke uur, elke besluit, elke helpende hand en elke stukkie van jou hart wat jy aan Môreson gee.

Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou net soveel vreugde en liefde bring as wat jy so mildelik aan ander uitdeel.

Baie geluk, Susan! Ons waardeer jou opreg.

Ons verskille maak ons uniek. Ons omgee bring ons saam.By Môreson vier ons vandag die tale, tradisies en stories wat elk...
24/09/2026

Ons verskille maak ons uniek. Ons omgee bring ons saam.

By Môreson vier ons vandag die tale, tradisies en stories wat elke kind en elke lid van ons span deel van ons gemeenskap maak.

Mag elke kind trots wees op waar hulle vandaan kom en weet dat hulle hier behoort.

Gelukkige Erfenisdag, Suid-Afrika!

A beautiful reminder that dignity matters. A heartfelt thank you and shout out to York Street Boulevard for the incredib...
17/09/2026

A beautiful reminder that dignity matters.

A heartfelt thank you and shout out to York Street Boulevard for the incredibly generous donation of sanitary products.

These everyday essentials mean so much more than what’s inside the packet. They help ensure that our girls can face each day with confidence, comfort and dignity.

We are deeply grateful for people and businesses in our community who see a need and choose to make a difference.

Thank you for caring for our girls and helping us protect their dignity.

𝗪𝗮𝗮𝗿𝗼𝗺 𝗱𝗶𝗲 𝗵𝗲𝗿𝘀𝗼𝗻𝗲𝗿𝗶𝗻𝗴? Na aanleiding van ‘n onlangse berig in die George Herald, wil Môreson graag die doel van die voo...
14/09/2026

𝗪𝗮𝗮𝗿𝗼𝗺 𝗱𝗶𝗲 𝗵𝗲𝗿𝘀𝗼𝗻𝗲𝗿𝗶𝗻𝗴? Na aanleiding van ‘n onlangse berig in die George Herald, wil Môreson graag die doel van die voorgestelde hersonering en onderverdeling van gedeeltes van die eiendom duidelik stel.

Die proses vorm deel van ’n verantwoordelike langtermynplan om Môreson se geboue en fasiliteite te verbeter en die sentrum se volhoubaarheid vir die toekoms te versterk.

Die weldeurdagtige doel is eenvoudig: om vandag verantwoordelike besluite te neem sodat Môreson ook môre ’n veilige, waardige en volhoubare plek van versorging vir kinders kan wees.

Ons volg die voorgeskrewe prosedures met die ondersteuning van Nel de K**k Stads- en Streekbeplanners en ander toepaslike spesialiste om te verseker dat daar aan vereistes voldoen word en dat die proses deursigtig is.

🎉 Gelukkige verjaarsdag, Lizinda!Vandag vier ons Lizinda Veldman, ons huishoudelike assistent wat reeds sedert Mei 2021 ...
13/09/2026

🎉 Gelukkige verjaarsdag, Lizinda!

Vandag vier ons Lizinda Veldman, ons huishoudelike assistent wat reeds sedert Mei 2021 deel is van die Môreson-familie.

Dankie, Lizinda, vir jou harde werk, getrouheid en die belangrike rol wat jy elke dag agter die skerms speel.

Mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met baie vreugde, seën en mooi oomblikke. Ons hoop jy word vandag behoorlik bederf!

Baie geluk van ons almal by Môreson!

Address

18 Charlotte Street
George
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Môreson ACVV Kinder- en Jeugsorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby government services