03/11/2026
TEMA: Padveiligheid
OPDRAG: Trek aan soos ñ padteken
🚦🚧🚏🚳🚸⚠️
Dit is veilig om te sê dat die Bytjies weet waar hulle veilig ñ straat/pad mag oorsteek EN dat hulle meeste basiese padtekens ken! Julle het te oulik gelyk.🌟🐝